Garmin Catalyst Driving Performance Optimizer User manual [af]

GARMIN CATALYST
Driving Performance Optimizer
Gebruikershandleiding
© 2020 Garmin Bpk. of filliale
Alle regte voorbehou. Ingevolge kopieregwetgewing mag hierdie handleiding nie sonder die skriftelike toestemming deur Garmin gekopieer word nie, hetsy in die geheel of gedeeltelik. Garmin behou die reg voor om sy produkte te verander of te verbeter en om veranderinge aan die inhoud van hierdie handleiding te maak sonder 'n verpligting om enige persoon of organisasie in kennis te stel van sulke veranderinge of verbeteringe. Besoek www.garmin.com vir huidige bywerkings en aanvullende inligting rakende die gebruik van hierdie produk.
Garmin® en die Garmin-logo is handelsmerke van Garmin Ltd. of sy filiaalmaatskappye, geregistreer in die VSA en ander lande. Garmin Catalyst™, Garmin Connect™ en Garmin Express™ is handelsmerke van Garmin Ltd. of sy filiaalmaatskappye. Hierdie handelsmerke mag nie sonder Garmin se uitdruklike toestemming gebruik word nie.
Apple® en Mac® is handelsmerke van Apple Inc, geregistreer in die VSA en ander lande. Die Bluetooth® woordmerk en -logo's behoort aan Bluetooth SIG, Inc., en enige gebruik van sulke name deur Garmin is onder lisensie. microSD® is ’n handelsmerk van SD-3C. WiFi® is ’n geregistreerde handelsmerk van Wi-Fi Alliance. Windows® is ’n geregistreerde handelsmerk van Microsoft Corporation in die Verenigde State en ander lande.

Inhoudsopgawe

Spring weg...................................................................... 1
Installasie........................................................................ 1
Installeer die magnetiese montering in jou voertuig................... 1
Koppel die toestel aan voertuigkrag........................................... 1
Aspekte van kameramontering................................................... 1
Installeer die polariserende filter op die kamera......................... 1
Installeer die afstandskamera op jou windskerm........................ 2
Koppel die kamerakabel............................................................. 2
Verbind die toestel aan die magnetiese montering.................... 3
Installeer die inskroef-balmontering op die paneelbord.............. 3
Toesteloorsig.................................................................. 3
Gebruik van die aanraakskerm................................................... 4
Tuisskerm................................................................................... 4
Begin ’n bestuursessie.................................................. 4
Oudio-instellings vir bestuursessie............................................. 5
Rentydhouer............................................................................... 5
Voeg ’n baan by.......................................................................... 5
Voeg ’n baankonfigurasie by...................................................... 5
Voeg ’n bestuurdersprofiel by..................................................... 5
Voeg ’n motorprofiel by of wysig dit............................................ 6
Kies ’n motor- of bestuurdersprofiel............................................ 6
Hersien bestuursessies................................................. 6
Sessieopsomming...................................................................... 6
Bekyk geleenthede..................................................................... 6
Hersien rondtes.......................................................................... 7
Instellings........................................................................ 7
Verbind aan ’n koordlose netwerk.............................................. 7
Ontsper Bluetooth Koordlose Tegnologie................................... 7
Vertooninstellings....................................................................... 7
Klank- en kennisgewingsinstellings............................................ 7
Stel die tekstaal.......................................................................... 7
Datum- en tydinstellings............................................................. 8
Toestelinstellings........................................................................ 8
Stel data en instellings terug...................................................... 8
Toestelinligting............................................................... 8
Besigtig regulatoriese en nakomingsinligting vir e-etiket............ 8
Spesifikasies............................................................................... 8
Laai van die Toestel....................................................................8
Toestelonderhoud.......................................................... 8
Garmin steunsentrum................................................................. 8
Werk sagteware by deur middel van ’n WiFi netwerk................8
Werk sagteware by met Garmin Express™................................8
Bywerking van die Kamerasagteware........................................ 9
Toestelsorg................................................................................. 9
Herbegin die toestel.................................................................... 9
Verwydering van die Toestel, Montering en Suigdoppie.......... 10
Verwyder die kamera se kleefmontering.................................. 10
Foutopsporing.............................................................. 10
Die suigdop wil nie op die windskerm bly nie........................... 10
Die montering hou nie my toestel in plek terwyl ek bestuur
nie............................................................................................. 10
My toestel verkry nie satellietseine nie..................................... 10
Die toestel laai nie in my voertuig nie....................................... 10
My battery bly nie vir baie lank gelaai nie................................. 10
My kamera voel warm wanneer dit werk.................................. 10
My video-opnames is onduidelik.............................................. 10
Bylaag............................................................................ 10
Databestuur.............................................................................. 10
Aankoop van Bybehore............................................................ 11
Indeks............................................................................ 12
Inhoudsopgawe i

Spring weg

WAARSKUWING
Sien die Belangrike Veiligheids- en Produkinligting-gids in die produkhouer vir produkwaarskuwings en ander belangrike inligting.
Hierdie toestel is slegs vir ontspanningsgebruik in ’n renbaanomgewing bedoel. Moet nooit hierdie toestel op openbare paaie gebruik nie. Versuim om gehoor te gee aan hierdie waarskuwing kan lei tot ’n ongeluk wat skade aan eiendom, ernstige persoonlike besering of die dood veroorsaak. Jy is verantwoordelik om hierdie toestel op ’n veilige en verstandige manier te gebruik.
Wanneer jy jou toestel die eerste maal aanskakel, lei dit jou deur die aanvanklike opstellingstappe met aanwysings op die skerm. Jy moet hierdie stappe afhandel voordat jy die toestel die eerste maal gebruik.
Skakel die toestel aan en volg die instruksies op die skerm.
1
Werk jou toestel se sagteware by (Werk sagteware by deur
2
middel van ’n Wi‑Fi netwerk, bladsy 8).

Installasie

Prop die kragkabel in die voertuig se kragaansluiter wat
2
ingesluit is . Prop die voertuig se kragaansluiter in die kragpunt van jou
3
voertuig. Skakel die voertuig se aansitskakelaar aan om krag aan die
4
kragpunt van jou voertuig te verskaf, indien nodig.

Kaalkabel-USB-kabel

WAARSKUWING
Garmin beveel ten sterkste aan dat ’n ervare installeerder met die nodige kennis van elektriese stelsels, die toestel installeer. Verkeerde bedrading van die kragkabel kan tot skade aan die voertuig of die battery lei en kan liggaamlike besering tot gevolg hê.

Installeer die magnetiese montering in jou voertuig

WAARSKUWING
Hierdie produk bevat ’n litiumioon-battery. Om die moontlikheid van persoonlike besering of produkskade te voorkom wat veroorsaak word deur die blootstelling van die battery aan uiterste hitte, berg die toestel buite bereik van direkte sonlig.
Die toestel en sy monteerstuk bevat albei magnete. Onder sekere omstandighede kan magnete inmeng met sommige interne mediese toestelle en elektroniese toestelle, insluitend pasaangeërs, insulienpompe of hardeskywe in skootrekenaars. Hou die toestel weg van mediese toestelle en elektroniese toestelle.
Maak jou windskerm en die suigdop met ’n pluisvrye stuk
1
materiaal skoon en droog. Druk die suigdoppie teen die windskerm en knip die hefboom
2
.
Verbind die suigdopmonteerstuk en die bal van die
3
magnetiese monteerstuk met die dubbelsokarms . Verbind die dubbelbalskakel met albei dubbelsokarms.
4
Maak die knop op albei dubbelsokarms effens stywer vas.
5
Indien nodig, roteer die aangedrewe monteerstuk sodat die
6
Garmin® logo met die regte kant na bo wys, en verstel die monteerstuk vir ’n beter uitsig en werking.
Draai die knoppe stywer om die montering vas te sit.
7
Die toestel sluit ’n kaalkabel-kragaansluitprop in vir gebruik in voertuie wat nie met ’n CLA-kragpunt toegerus is nie. Jy kan hierdie kabel ook gebruik in toepassings waar ’n hardbedrade permanente kragbron verkies word. Die toestel moet op ’n geskikte en veilige plek in jou voertuig gemonteer word, op grond van beskikbare kragbronne en veilige kabelroetes.
Toestel se mini-USB-aansluiting
10 tot 30 Vdc-stelselinsetkrag (rooi)
Stelselaardsluiting (swart)

Aspekte van kameramontering

Wanneer jy jou toestel die eerste maal aanskakel, verskaf dit inligting om jou die kamera te help monteer. Die kamera heg aan die windskerm met behulp van die kleefmontering wat ingesluit word. Die kleefmontering is moeilik om te verwyder nadat dit geïnstalleer is. Jy moet die posisie van die montering deeglik oorweeg voordat jy die montering installeer.
• Moenie die kamera op ’n plek monteer waar dit die bestuurder se uitsig op die pad versper nie.
• Jy moet ’n plek vir die montering kies waar dit ’n duidelike uitsig op die pad vorentoe bied.
• Jy moet ’n plek vir die montering kies wat so hoog moontlik in die middel van die windskerm is.
• Jy moet seker maak die gedeelte van die windskerm voor die kamera word deur die ruitveërs skoon gehou.
• Moenie die kamera agter ’n gedeelte van die windskerm plaas wat getint is nie.

Koppel die toestel aan voertuigkrag

Prop die mini-USB-kant van die kragkabel in die mini-
1
USB-poort op die aangedrewe montering.
Spring weg 1

Installeer die polariserende filter op die kamera

Die kamera kom met ’n polariserende filter wat vooraf oor die lens geïnstalleer is om die glimmer van jou windskerm te help verminder. As jy die polariserende filter verwyder, kan jy dit herinstalleer.
KENNISGEWING
Moenie die lensbedekking roteer terwyl dit op die kamera geïnstalleer is nie.
Plaas die filter sodat die lyn op die buiterand boontoe wys.
1
Plaas die filter stewig op die kamera se lens.
2
Maak seker die lyn op die buiterand van die filter wys
3
boontoe en die Garmin logo is die regte kant bo.
Die windskerm moet vry wees van stof, was, olies en deklae. Hou die kamera op die gewenste plek op die windskerm en
2
maak seker die kamera het ’n skoon, onversperde uitsig. WENK: Vir die beste resultate moet jy die kamera so hoog
moontlik in die middel van die windskerm monteer. Verwyder die beskermende film van die kleefmontering nadat
3
jy ’n monteringsposisie met ’n skoon uitsig gekies het.
Plaas die montering op die monteringsplek.
4
WENK: Die kleefmiddel is uiters klewerig. Moenie die
kleefmiddel aan die windskerm laat raak voordat die montering behoorlik geposisioneer is nie.
Druk die montering stewig teen die windskerm en behou die
5
druk vir 30 sekondes. Die help om te verseker die kleefmontering het behoorlike
kontak met die windskerm.

Verwyder die polariserende filter vanaf die kamera

Hou die kamera stewig in die een hand en die polariserende
1
filter in die ander hand vas. Trek die filter weg van die kamera af.
2

Installeer die afstandskamera op jou windskerm

KENNISGEWING
Die kleefmontering is bedoel vir langtermyninstallering en kan moeilik wees om te verwyder. Jy moet die posisie van die montering deeglik oorweeg voordat jy die montering installeer.
Jy moet die aspekte van die windskermmontering nagaan voordat jy die kleefmontering op jou windskerm kan installeer (Aspekte van kameramontering, bladsy 1).
Vir die beste resultate moet die omgewingstemperatuur wissel tussen 21 ° en 38 °C (van 70 ° tot 100 °F) wanneer jy die kamera op jou windskerm installeer. Die kleefmiddel kan dalk nie korrek bind as die temperatuur buite hierdie bestek is nie. As jy die kamera teen laer temperature moet installeer, moet jy alle sneeu, ys en vogtigheid van die windskerm af verwyder en voordat jy die kamera installeer, die windskerm met behulp van die voertuig se ontvrieser warm maak.
Die kamera heg aan die windskerm met behulp van die kleefmontering wat ingesluit word.
Maak die binnekant van die windskerm skoon met behulp
1
van water of alkohol en ’n pluisvrye lap.

Koppel die kamerakabel

Prop die kamerakabel in die mikro-USB-portaal op die
1
kamera.
Lei die kamerakabel rondom jou windskerm sodat dit nie jou
2
uitsig op die baan versper nie.
2 Installasie
Loading...
+ 12 hidden pages