Sony TDG-500P Users guide [af, zu]

Passive 3D Glasses
http://www.sony.net/
© 2013 Sony Corporation Printed in South Africa
Gebruiksinstruksies AF
Imiyalelo yokusebenza
4-452-696-82(1)
TDG-500P
Afrikaans
Passiewe 3D-bril
Waarskuwing
Sommige mense kan ongemak veroorsaak (soos

stremming op die oë, moegheid of naarheid) wanneer hulle hierdie produk gebruik. Sony beveel aan dat alle kykers gereelde breke neem terwyl hulle na 3D videobeelde kyk. Die duur en die herhaling van noodsaaklike breke sal van persoon tot persoon verskil. Jy moet besluit wat die beste werk. Indien jy enige ongemak ervaar, moet jy stop om hierdie produk te gebruik en na 3D videobeelde te kyk totdat die ongemak op hou; raadpleeg ‘n dokter indien jy glo dat dit nodig is. Lees ook (i) die instruksiehandleiding van enige ander toestel of media wat jy saam met hierdie televisie gebruik en (ii) Sony se webwerf vir die jongste inligting. Die sig van jong kinders (veral die onder ses jaar oud) is steeds besig om te ontwikkel. Raadpleeg jou dokter (soos ‘n pediater of oogdokter) voordat jy jong kinders toelaat om 3D videobeelde te kyk of stereoskopiese 3D speletjies te speel. Volwassenes moet toesighou oor jong kinders om seker te maak dat die bogenoemde aanbevelings gevolg word.
Jy moet slegs hierdie produk gebruik om na 3D

videobeelde op ‘n aanpas Sony-televisie te kyk. Kyk oor ‘n afstand na die TV of meer as drie maal

die hoogte van die TV-skerm. Oppas om nie jou oë seer te maak met die slape-

arms nie. Wees versigtig om nie jou vingers in die skarniere

te knyp wanneer die tempelarms buig nie.
Indien jy sukkel om hierdie produk te gebruik, raadpleeg die TV se instruksiehandleiding.
Instandhouding van jou Brille
Vee die Brille saggies met ‘n sagte lap af.

Moet nooit sterk oplosmiddels soos verdunner,

alkohol of bensien vir skoonmaak gebruik nie.
Spesifikasies
Afmetings (ongeveer) (w × b × d (mm))
148 × 42 × 174
Gewig (ongeveer) (g)
16
Steundiensinligting
Vir Asië http://www.sony-asia.com/support Vir Taiwan http://www.sony.com.tw/service Vir Latyns-Amerika http://esupport.sony.com/LA/ Vir Brasilië http://esupport.sony.com/BR/ Vir Afrika http://www.sony-mea.com/section/ support
Ontwerp en spesifikasies kan sonder kennisgewing verander.
isiZulu
Izibuko ze-3D Ezingasebenzi
Isexwayiso
Abanye abantu bangazizwa bengakhululekile

(njengokugqilaza ihlo, ukukhathala, noma isiyezi) uma usebenzisa lomkhiqizo. I-Sony ikhuthaza bonke ababukeli bathathe amakhefu avamile ngenkathi ubuka izithombe zamavidiyo e-3D noma udlala imidlalo ye 3D ecaciswe kahle. Ubude kanye nokuvama kwamakhefu adingekayo kungahluka ngomuntu ngamunye. Kumele ukhethe okukusebenzela kangcono. Uma uhlangabezana nokungakhululeki, kumele ume ukusebenzisa lomkhiqizo nokubuka izithombe zevidiyo ye-3D kuze kuphele ukungakhululeki; xhumana nodokotela uma ukholwa ukuthi kunesidingo. Kumele futhi ubuyekeze (i) imanuwali yeziqondiso zomabonakude wakho, kanye nanoma iyiphi idivayisi noma imidiya esetshenziselwe nomabonakude kanye (ii) newebhusayithi ye-Sony ukuthola ulwazi lakamuva. Umbono owezingane ezincane (ikakhulu labo abangaphansi kweminyaka eyisithupha) siphezu kwawo siyasungula. Xhumana nodokotela wakho ( njengo dokotela wezingane noma wamehlo) phambi kokuvumela umntwana omncane abukele lezithombe zevidiyo ye-3D noma ukudlala imidlalo ye-3D ecacisiwe kahle. Abadala kumele bagade abantwana abadala ukuqinisekisa ukuthi bayalandela okushiwo okubalwe ngenhla.
Kumele usebenzise kuphela lomkhiqizo ukubuka

izithombe zevidiyo ye-3D kumabonalude we­Sony efaneleyo.
Buka i TV kude ngokuphindwe kathathu ubude

be screen se-TV. Gwema ukulimaza amehlo ngezingalo zezibuko.

Qaphela ingazincinzi iminwe kuma-hinge uma

ugobisa izingalo zezibuko.
Uma kwenzeka uhlangabezana nezinkinga lapho usebenzisa lo mkhiqizo, bheka imanuwali yeziqondiso ze-TV.
Izindlela zokunakekela izibuko zakho
Sula izibuko zakho ngendwangu ethambile.

Ungasebenzisi ukesthezi olunamndla okufana

notinsi, okudakisayo noma ibhenzini ukugeza.
Izicaciso
Okufingqiwe (Cishe) (w × h × d (mm))
148 × 42 × 174
Isisindo (Cishe) (g)
16
Ulwazi lokusekela
Eye-Asia http://www.sony-asia.com/support Eye-Taiwan http://www.sony.com.tw/service Eye-Latin America http://esupport.sony.com/LA/ Eye-Brazil http://esupport.sony.com/BR/ Eye-Africa http://www.sony-mea.com/section/ support
Ukwakhiwa kanye nokubekiwe kungashintsha ngaphandle kwesaziso.
Loading...