Izin dawo ezishis ayo, eziman zi, noma ezin othuli; lapho
izintuthwane zingang ena khona; lapho kun gavezwa
ekudlidlizeni, duzane n ezinto ezivuthay o (izibani, njll). Isethi yeTV ngeke ivezwe ekuconseni nom a lapho kunamanzi khon a
futhi azikho izinto ezigc walise ngokusamanzi , njengezitsha,
ezizobek wa ku-TV.
• Unga phushi nom a ulimaze is ihlungi esip hambili, n oma ubeke
izinto phezu kwesethi ye-TV. Isithombe singahle singaling ani
noma isikrini se-LCD singahle s ephukile.
• Uma le sethi ye-TV isetshenziswe endaweni ebandayo, ibala
lingavela esithombeni noma isithombe singabamnyama. Lokhu
akukhombisi ukwahlule ka. Lokhu kuyanyamalala njengeba
izinga lokushisha liphakama.
• I-Ghos ting ingavela uma iz ithombe ezim ile zibonisw a
ngokuqhubekayo. Inga nyamalala emuva kwes ikhashana.
• Isikrini kanye nekhabinethi kuyafudumala uma le sethi ye-TV
isebenza. Kodwa-ke, lokhu akukona ukuphuka kwawo.
• Ungatheli am anzi noma insipho yokuhlaza
ngqo kwisethi ye-TV. Ingahle iconsele phansi
esikrinini noma ezingxenyeni zangaphandle
futhi inge ne kwisethi y e-TV, futhi
ingabangela ukonakala kwesethi ye-TV.
• Ungas ebezisi uhlo bo lwe-abrasi ve pad, alka line/isisusi se-acid,
uphawuda we-scouring, or noma i-volatile solvent,
jengotshwala, be nzene, utonsi noma i -insecticide.
Ukusebenzisa izinto ezinjalo noma ukunakekela ukubamba
okweluliw e ngenjoloba noma izin to ze-vinyl kun gaholela
ekulimaleni endaweni yesikrini nomsebenzi wekhabinethi.
• Ukunyamalala ngesikhathi kwezombobo zomoya kuyanconywa
ukuqinise ka izimbo bo zomoya ez ilungile.
Dankie dat jy hierdie Sony produk gekies het.
Lees hierdie handleiding deeglik voordat jy die TV gebruik en
bewaar dit vir toekomstige verwysing.
Let wel
• Voordat jy die TV gebruik, lees die “Veiligheidsinligting”
(bladsy 2).
• Instruksies oor “Hoe om die TV op die muur te installeer” is
ingesluit in hierdie TV se instruksiehandleiding.
• Beelde en illustrasies wat in die kitsbegingids en hierdie
handleid ing gebruik word, is net vi r naslaando eleindes e n kan
verskil van die werklike produk se voorkoms.
Ligging van die identifiseeretiket
Etikette vir TV se modelnommer e n kragtoevoer-gradering staan
aan die agterkant van die TV.
Veiligheidsinligting
WAARSKUWING
Moenie batterye bloot stel aan oormatige hitte soos sonskyn,
brand of iets dergeliks nie.
Plasing/opstelling
Plaas en gebruik die TV-stel volgens die instruksies hieronder om
risiko van brand, elektriese skok of skade en/of beserings te
vermy.
Plasing
• Die TV-stel moet naby 'n maklik toeganklike muurprop (WS)
geplaas word.
• Plaas die TV-stel op 'n sta biele, gelyk oppervla k om te verhoe d
dat dit afval en liggaamlike beserings of skade aan die TV
veroorsaak.
• Installeer die TV waa r dit nie getrek, gestoot of omgestam p kan
word nie.
• Installeer di e TV sodat die TV se tafelbladstaander ni e op die TVstander uitsteek nie (nie voorsien nie).
As die tafelbladstaand er op die TV-stander uitsteek, kan dit
maak dat die TV vooroor val, afval, en persoonlike besering of
skade aan die TV ve roorsaak.
• Net gekwalifiseerde dienspersoneel behoort muurplasing te
doen.
• Om veiligheidsredes word daar sterk aanbeveel dat jy Sonybykomstighede gebruik , insluitend:
Muur-mon teerraam
SU-WL450
AF
2
Page 17
• Gebruik net die skroewe wat met die muurhegstuk verskaf is,
Skroef (verskaf met die
Muur-monteerraam)
Muur-monteerraam
8 mm - 12 mm
30 cm
10 cm
10 cm
10 cm
Laat ten minste soveel ruimte rondom die stel toe.
30 cm
10 cm
10 cm
Laat ten minste soveel ruimte rondom die stel toe.
6 cm
Lugsirkulasie is geblokkeer.
MuurMuur
wanneer jy die muurh egstuk aan die TV-stel heg. Die vers kafde
skroewe is ontwerp soos deur illustrasie aangedui, wanneer
gemeet vanaf die aangehegde oppervlak van die muurhegstuk.
Die deursnee en lengte van die skroewe verskil afhangende van
die muurhegstuk-model.
As jy ander skroewe ge bruik as dié wat verskaf is , kan dit lei tot
interne skade aan die TV-stel, of dit laat val, ens.
Verv oer
• Ontkop pel alle kabe ls voordat jy d ie TV-stel vervoe r.
• Twee of meer mense is nodig om 'n groot TV-stel te vervoer.
• Wanneer jy die TV-stel per hand ve rvoer, hou dit vas soos
hieronder aangedui. Moenie drukking op die LCD-paneel en die
raam ron dom die ske rm plaa s nie.
• Wanneer jy die TV-stel verv oer, moenie dit blootstel aan fisiese
skokke of oormatige vibrasie nie.
• Wanneer jy die TV-stel vir herstelwerk vervoer, of wanneer jy
verhuis, verpak dit in die oorspronklike karton en
verpakkingsmateriaal.
Ventilasie
• Moet no oit die ventilasiegate bedek of enige iets by die kabinet
insteek nie.
• Laat ruimte rondo m die TV toe, soos hieronde r getoon.
• Daar word sterk aanbeveel dat jy 'n Sony-muur-monteerraam
gebruik, om voldoende lugsirkulasie te verseker.
Geplaas aan die muur
Geplaas met staander
• Om behoorl ike ventilasie te verseker, en te verhoed dat
vuiligheid of stof versamel:
Moen ie die TV-stel plat, onderstebo, agte rstevoor of sylings
plaas nie.
Moenie die TV-stel op 'n rak, mat, bed of in 'n kas plaas nie.
Moenie die TV-stel met 'n doek (soos gordyne) of items soos
koerante ens. bedek nie.
Moenie die TV-stel plaas soos hieronder getoon nie.
Kragkabel (WS)
Hanteer die kragkabel (WS) en kragpunt as volg om risiko van
brand, elektriese skok of skade en/of beserings te vermy:
Steek die prop ten volle by die muursok (WS) in.
Gebruik die TV-stel net met 110–240 V-muurkrag (WS).
Wanneer jy kabels aanlê, maak seker jy ontprop die kragkabel
(WS) (vi r jou veiligheid), en moenie dat jou voe te oor die kabels
struikel nie.
Ontkoppel die kragkabel (WS) van die muursok (WS) voordat jy
aan die TV-stel werk of dit skuif.
Ho u die kragkabel (WS) weg van hitte bronne.
Ontkoppel die muurprop (WS) gereeld en maak dit skoon. As
die prop vol stof is en dit trek vog, is die insulasie dalk besig om
te vergaan, wat moontlik kan lei tot 'n brand.
Let wel
• Moenie die kragkabel (WS) oormatig knyp, buig of draai nie. Die
kerngeleiers kan moontlik blootgestel word of breek.
• Moenie die kragkabel (WS) verander nie.
• Moenie enige iets swaars op die kragkabel (WS) sit nie.
• Moenie aan die kragkabel (WS) sélf trek wanneer jy die
kragkabel (WS) van die muur ontkoppel nie.
• Moenie te veel toestelle aan dieselfde muursok (WS) koppel nie.
• Moenie 'n s wak passende muursok (WS) gebruik nie.
Verbode gebruik
Moenie die TV-stel plaas/gebruik op plekke of in omgewings of
situasies soos dié wat hi eronder gelys word nie, want d it kan
moontlik maak dat die TV-stel wanfunksioneer, en kan 'n brand,
elektriese skok, skade en/of beserings veroorsaak.
Ligging:
• In die buitelug (in direkte sonlig), op die strand, op 'n skip of 'n
ander vaartuig, binne-in 'n voertuig, in mediese instellings,
onstabiele liggings, naby water, reën, water of rook.
• As die TV in die kleedkamer van 'n
openbare bad of 'n warmbron geplaas
word, kan die TV beskadig word deur
swael in die lu g, ens.
AF
• Vir die beste beeldgehalte, moenie die skerm aan direkte
beligting of s onlig blootstel nie.
• Moenie die T V van 'n koue omgewing na 'n warm omgewing
skuif nie. Skielike kamertemperatuur-veranderinge kan moontlik
vogkondensasie veroorsa ak. Dit kan moontlik veroors aak dat
die TV swak beeld en/of swak kleur wys. Indien dit sou
plaasvind, laat die vo g toe om volledig te verdamp v oordat jy
weer die TV aanskakel.
Omgewing:
Plekke wat warm, vogtig of oormatig stowwerig is, waar insekte
kan inkom, waar dit blootge stel kan word aan meganiese
vibrasies, naby ontvlambare voorwerpe (kerse, ens.). Die TVstel moenie blootgestel word aan gedrup of gespat nie, en
geen voorwerpe wat met vloeistowwe gevul is, soos vase, mag
op die TV geplaas word nie.
3
AF
Page 18
Moenie die TV in 'n vogtige of
stowwerige ruimte plaas, of in 'n
kamer met olierige rook of stoom
(naby kooktafels of bevogtigers) nie.
Brand, elektriese skok, of buiging kan
moontlik ontstaan.
Moen ie die TV plaas op plekke me t uitermatige temperature,
soos in direkte sonlig, naby 'n verwarmer of 'n
verwarmingsgleuf nie. Die TV kan moontlik in sulke gevalle
oorverhit, wat vervorming van die omhulsel en/of TVwanfunksie kan ve roorsaak.
Situasie:
• Moenie gebruik terwyl jou hande n at is, as die kabinet afgehaal
is, of met aanhegsels wat nie deur die vervaardiger aanbeveel
word nie. Ontkoppel die TV-stel van die muursok (WS) en
antenna tydens donderstorms.
• Moenie die TV plaas sodat dit in 'n oop
ruimte uitsteek nie. Bes ering of skade as
gevolg van iemand of iets wat teen die
TV stamp, kan dan plaasvind.
Gebreekte stukke:
• Moenie enige iets na die TV-stel gooi nie. Die skerm se glas kan
deur die impak breek, en kan ernstige beserings veroorsaak.
• As die oppervlak van die TV-stel kraak, moenie daaraan raak
voor jy dit van die kragkabel (WS) ontkoppel het nie. Anders kan
elektriese skok dalk p laasvind.
Wanneer nie in gebruik nie
• As jy vir etlike dae lank die TV-stel nie gaan gebruik nie, moet
die TV-stel van die kragpunt (WS) ontkoppel word, vir
omgewings- en veiligheidsredes.
• Aangesien die TV-stel nie van die kragpunt (WS) ontkoppel is
wanneer die TV-stel bloot afgeskakel word nie, trek die prop uit
die muursok (WS) om die TV-stel heeltemal af te skakel.
• Sekere TV-stelle kan egter kenmerke hê wat vereis dat die TVstel in bystandsmodus gelaat moet word om korrek te werk.
Vir kinders
• Moenie toelaat dat kinders op die TV-stel klim ni e.
• Hou klein bykomstighede buite bereik van kinders, sodat hulle
dit nie insluk nie.
As die volgende probleme plaasvind...
Skakel af die TV-stel en ontprop die kragkabel (WS) onmiddellik
as enige van die volgende probleme plaasvind.
Vra jou handelaar of Sony-versiens entrum dat daarna gekyk word
deur gekwalifiseerde dienspersoneel.
Wanneer:
Kragkabel (WS) beskadig is.
Muur sok (WS) nie behoorlik p as nie.
TV-stel beskadi g is omdat dit laat val of gesta mp is, of omdat
iets daarna gegooi is.
Enig e vloeistof o f voorwerp deur die op eninge in di e kabinet
val.
Oor LCD-monitortemperatuur
Wanneer die LCD-monitor vir 'n lang tyd gebruik word, word die
omgewing daar rondo m warm. Dit kan moon tlik warm voel as jy
dit met die hand aanraak.
Voorsorgmaatreëls
TV-kyk
• Sekere mense kan moontlik ongemak ervaar (soos
oogmoegheid, vermoeidheid of naarheid) terwyl hulle 3Dvideobeelde kyk of stereoskopiese 3D-speletjies speel. Sony
beveel aan dat alle kykers gereeld rus wanneer hulle 3Dvideobeelde kyk of stereoskopi ese 3D-speletjies speel. Hoe lan k
en hoe gereeld gerus moet word, wissel van persoon tot
persoon. Jy moet besluit wat vir jou die beste werk. As jy enige
ongemak ervaar, moet jy ophou om 3D-videobeelde te kyk of
stereoskopies 3D-spel etjies te spee l totdat die ongem ak ophou.
Raadpleeg 'n dokter as jy dink dis nodig. Lees ook (i) die
instruksieh andleiding van enige ander toestel o f media wat jy
saam met hierdie televisie gebruik en (ii) ons webwerf
(http://www.sony-asia.com/support) vir die jongste inligting.
Jong kinders se oë (veral dié van jonger as ses jaar oud) is nog
besig om te ontw ikkel. Raadpleeg jou dokter (soos 'n kinderarts
of oogarts) voordat jy jo ng kinders toelaat om 3D -videobeelde
te kyk of stereoskopies 3D -speletjies te sp eel. Volwassenes
moet oor jong kinders toesig hou om te verseker dat hulle
bogenoemde aanbevelings volg.
• Mo enie 3D-bril of battery gebruik, b ewaar of laat naby 'n vuur of
op plekke met 'n hoë temperatuur soos direkte sonlig of in
sonverhitte motors nie.
• Wanneer jy die gesimuleerde 3D-funksie gebruik, let op dat die
vertoonde beeld anders is as die oorspronklike beeld weens
omskakeling deur hierdie televisie.
• Kyk TV in gematigde lig, want as jy TV kyk in 'n swak lig of vir 'n
lang tydperk, strem dit jou oë.
• Wanneer jy oorfone gebruik, verstel die volume om
buitensporige vlak ke te vermy, want dit kan moontlik lei tot
gehoorskade.
LCD-skerm
• Hoewel die LCD-skerm gemaak is met hoëpresisie-tegnologie
en 99,99% of meer van die piksels effektief is, kan moontlik
swart stippels verskyn of helder punte lig (rooi, blou, of groen)
kan moontlik voortdurend op die LCD-skerm verskyn. Dit is 'n
strukturele eienskap van die LCD-skerm en is nie 'n wanfunksie
nie.
• Moenie die voorste filter druk of krap of voorwerpe bo-op
hierdie TV-stel plaas nie. Die beeld kan moontlik ongelyk wees
of die LCD-skerm kan moontlik beskadig word.
• As hierdie TV-stel in 'n koue plek gebruik word, kan 'n smeer
moontlik in die beeld verskyn, of die beeld kan moontlik donker
word. Dit dui nie op faling nie. Die verskynsel verdwyn wanneer
die temperatuur styg.
• Spookbeelde kan moontlik plaasvind wanneer stil beelde
voortdurend gewys word. Dit kan moontlik na 'n paar oomblikke
verdwyn.
• Die skerm en kabinet word warm wanneer hierdie TV-stel in
gebruik is. Dit is nie 'n wanfunksie nie.
• Die LCD-skerm bevat 'n klein hoeveelheid vloeibare kristal. Volg
jou plaaslike verordeninge en regulasies as jy dit moet weggo oi.
AF
4
Page 19
Hanteer die skerm se oppervlak/kabinet van
Middelposisie
2
1
3
1.5 N∙m
{15 kgf∙cm}
Dik kussing
2
1
3
die TV-stel en maak dit skoon
Maak seker jy ontprop die k ragkabel (WS) wat van die muu rsok
(WS) na die TV-stel gekoppel is, voor jy dit skoonmaak.
Om wesenlike agteruitga ng of agteruitgang van die
skermbedekking te vermy, volg die volgende voorsorgmaatreëls.
• Om stof van die skerm se oppervlak/kabinet te verwyder, vee
liggies met 'n sagte doek. As die stof hardnekkig is, vee met 'n
sagte doek af wat effens klam gemaak i s met 'n verdunde milde
oplossing van skoo nmaakmiddel.
• Moenie water of skoonmaakmiddel direk op
die TV-stel spuit nie. D it kan moontlik na die
onderkant van die skerm of eksterne dele
drup, en by die TV-stel ingaan, en kan
moontlik die TV-stel beskadig.
• Moet nooit enige soort skuursponsie, alkaliese/suurskoonmaakmiddel, skuurpoeier, of vlugtige oplosmiddel soos
alkohol, benseen, verdunner of insekdoder gebruik nie. Om
sulke stowwe te gebruik of as die stowwe langdurig kontak het
met rubber of viniel, kan d it lei tot skade van die skerm se
oppervlak en die ka binetmateriaal.
• Daar word aanbeve el dat jy die ventilasiegate nou en dan
stofsuig om beho orlike ventilasie te verseker.
• Wanneer jy die hoek van die TV-stel verstel, beweeg dit stadig
om te verhoed dat die T V-stel van die tafelstaander afval of
afgly.
Opsionele toerusting
Hou opsionele komponente of enige toerusting wat
elektromagnetiese straling afgee, weg van die TV-stel. Anders
kan beeldvervorming en/of ruisende klank moontlik plaasvind.
Draadlose funksie van die eenheid
• Moenie hierdie eenheid naby mediese toerusting (pasaangeër,
ens.) gebruik nie, want dit ka n lei tot wanfunksionering van di e
mediese toerusting.
• Hoewel hierdie eenheid geënkripteerde seine stuur/ontvang,
moet jy oppas vir ongemagtigde onderskepping. Ons kan nie
verantwoordelik gehou w ord vir sulke probleme nie.
Waarskuwing oor die afstandbeheer
• Plaas die batter ye met hul pole in die korrekte rigtings in.
• Moenie verskillende soorte batterye saam gebruik of ou en
nuwe batterye meng nie.
• Gooi batter ye weg op 'n omgewing svriendelike manier. Sekere
streke het moontlik regulasies oor die weggooi van batterye.
Raadpleeg jou plaaslike owerheid.
• Hanteer die afs tandbeheer versigtig. Mo enie dit laat val of
daarop gaan staan, of enige vloeistof daarop mors nie.
• Moenie die afstandbeheer naby 'n hittebron, 'n plek met direkte
sonlig, of in 'n klam kamer plaas nie.
Om die tafelbladstaander aan
te heg (alternatief)
Jy kan die tafelbladstaander verander van die
kantposisie na die middelposisie deur die
instruksies hier onder te volg.
AF
1
2
Let wel
• Twee of meer mense is nodig om hierdie installering
uit te voer.
5
AF
Page 20
Om ander toestelle te verbind
Na HDMI OUT
< 12 mm
< 21 mm
Na AUDIO OUT
Na COMPONENT
OUT (P
R/PB/Y)
Na VIDEO OUT
SDHD
beeld Kwaliteit
• OV- saamgestelde kabel
• Antenna-kabel
Standaarddefinisie- (SD) video's het beeldseine met 'n
vertikale resolusie va n 480 (NTSC) of 576 (PAL/SECAM) lyne.
•Komponent-kabel •HDMI-kabel
Hoëdefinisie- (HD) video's het beeldseine met 'n
vertikale resolusie van 720 of 1,080 lyne.
Om met 'n HDMI-kabel te verbind
Om met komponentkabels te verbind
Om met OV- saamgestelde kabels te
verbind
AF
6
Page 21
Hoe om die TV op die muur te installeer
2
1
2
2
Hierdie TV se instruksiehandleiding wys net die stappe om die TV te installeer vóór dit aan die
muur geïnstalleer word.
Aan klante:
Vir produkbeskerming en om veiligheidredes beveel Sony sterk aan dat die installering van jou
TV gedoen word deur Sony-handelaars of gelisensieerde kontrakteurs. Moenie probeer om dit
self te installeer nie.
Aan Sony-handelaars en -kontrakteurs:
Gee volle aandag aan veiligheid tydens die installering, gereelde onderhoud en ondersoek van
hierdie produk.
Voldoende kundigheid is nodig om hierdie produk te installeer, veral om te bepaal of die muur sterk
genoeg is om die gewig van die TV te dra. Maak seker dat die installering van hierdie produk teen die muur
aan Sony-handelaars of gelisensieerde kontrakteurs toevertrou word en skenk genoeg aandag aan
veiligheid gedurende die installering. Sony is nie verantwoordelik vir enige skade of besering wat
veroorsaak is deur misbruik of onbehoorlike installering nie.
Gebruik die muurhegstuk SU-WL450 (nie voorsien) om die TV aan die muur te installeer.
Wanneer jy die muurhegstuk installeer, raadpleeg ook die gebruiksinstruksies en installeringgids wat
saam met die muurhegstuk kom.
Let wel
• Bewaar die verwyderde skroewe op 'n veilige plek, weg van kinders.
1 Verwyder die skroewe van die agterkant van die TV.
AF
AF
7
Page 22
2 Heg muurmonteer-hegstuk H (verskaf saam met TV) aan die agterkant van die TV (om dit
2
1
2
2
Muurhegstuk-passtuk (H2)
(verskaf met die TV)
Muurhegstuk-passtuk (H1)
(verskaf met die TV)
1.5 N·m
{15 kgf·cm}
Skermmiddelpunt
80
Standaard-hegstukSuperdun hegstuk
parallel aan die muur te maak). Jy hoef nie hierdie stap vir superdun-montering uit te voer
nie.
Let wel
• Indien u 'n elektriese skroewedraaier gebruik, stel die wringkrag op ongeveer 1.5 N·m {15 kgf·cm}.
• Sorg dat die muurhegstuk-passtuk vasgemaak word wanneer hulle aan die TV geheg word.
Gebruik net ’n platpuntskroewedraaier om die muurhegstuk-passtuk te installeer. Die gebruik van ’n ander stuk
gereedskap kan tot gevolg hê dat te veel wringkrag op die muurhegstuk-passtuk uitgeoefen word en die TV
beskadig word.
3 Maak seker die muur het genoeg ruimte vir die TV en in staat is om 'n gewig van minstens
vier keer dié van die TV te hanteer. Raadpleeg die volgende tabel wanneer u die TV op die
muur installeer. Kyk bladsy bladsy 12-14 (Spesifikasies) vir die TV se gewig.
Eenheid: mm
Skermafmetings
Modelnaam
KDL-
70W857B/
70W850B
60W857B/
60W850B
Let wel
• Syfers in die tabel kan dalk effens wissel, afhangende van die installering.
• Wanneer jou TV teen die muur geïnstalleer is, leun die boonste kant van die TV effens vorentoe.
AF
8
1,58692016451163100
1,37179946451163100
Skermmiddelpunt-
afmetings
Lengte vir haakwerk
Standaard-
hegstuk
Superdun
hegstuk
Page 23
4 Heg die hegonderdele vir die muurhegstuk. Kontroleer die hegonderdele deur “1“ van die
Katrol
Skroef (+PSW 6 x 20)
Spasieerder (60 mm)
Skroef (+PSW 6 x 50)
Band
2
1
2
2
2
Muurhegstuk-passtuk (S)
Katrol
Skroef (+PSW 6 x 20)
Spasieerder *
Wasser
Skroef (+PSW 5 x 12)
Band
muurhegstuk se installeringgids te raadpleeg.
Let wel
• Indien u 'n elektriese skroewedraaier gebruik, stel die wringkrag op ongeveer 1.5 N·m {15 kgf·cm}.
• Bewaar die ongebruikte onderdele op 'n veilige plek vir toekomstige gebruik. Bewaar hierdie handleiding vir
toekomstige naslaan.
Standard hegwerk
Superdun hegwerk
Let wel
• Sekere terminale agteraan die TV kan nie gebruik word met hierdie monteerst yl nie.
AF
* Heg spasieerder P aan die plat area aangedui met die merk nadat u die skeier afgetrek het.
AF
9
Page 24
5 Koppel nodige kabels na die TV.
a
b
Let wel
• Jy kan nie by enige terminaal uitkom nadat die TV aan die muur geïnstalleer is nie.
6 Haal die tafelstander van die TV af.
7 Installeer die TV aan die basis. Raadpleeg “5” van installeringgids en “Installering van die
TV aan die muur“ van handleiding wat saam met die muurhegstuk kom.
Modelnaam KDL-haakligging
70W857B/
70W850B
60W857B/
60W850B
a
b
Raadpleeg die instruksies wat saam met die muur-monteerraam vir jou model verskaf is om die TV aan die muur te
plaas.
AF
10
Page 25
Foutspeuring
Agterkant van TV
Wanneer die beligting-LED rooi flikker, tel
hoeveel keer dit flits (intervaltyd is drie
sekondes).
As die beligting-LED rooi flikker, stel die TV
terug deur die muurpropkabel (WS) vir twee
minute van die TV te ontkoppel, en skakel dan
weer die TV aan.
As die probleem voortduur, kontak jou
handelaar of Sony-dienssentrum en vertel
hoeveel keer die LED-aanduider rooi flikker
(intervaltyd is drie sekondes). / op die TV om
dit af te skakel, ontkoppel die muurpropkabel
(WS) en stel jou handelaar of Sonyversiensentrum in kennis.
Wanneer die Beligting-LED nie flits nie,
kontroleer die items as volg.
Jy kan ook [Probleemoplossing] in die i-Manual
raadpleeg, of selfdiagnose uitvoer deur die
volgende te kies:
ondersteuning] [Selfdiagnostiek]. As die
probleem voortduur, laat jou TV deur
gekwalifiseerde dienspersoneel versien.
Probleemoplossing
Daar is geen beeld (skerm is donker) en geen
klank nie.
Gaan die antenna/kabelkoppeling na.
Konnekteer die TV aan die kragpunt (WS) en druk
/ op die TV of afstandbeheer.
Sommige programme kan nie ingestel word
nie.
Kontroleer die antenna (lugdraad).
Die afstandbeheer funksioneer nie.
Vervang die batterye.
Jou TV kan dalk in Sinkro-modus wees.
Druk SYNC MENU, kies [TV-beheer] en kies dan
[Tuis (Kieslys)] of [Opsies] om die TV te beheer.
Die [Sluiting deur Ouer] wagwoord is vergete.
Voer 9999 in vir die PIN-kode. (PIN-kode 9999
word altyd aanvaar.)
Die omgewing rondom die TV word warm.
Wanneer die TV vir 'n lang tyd gebruik word, word
die omgewing daar rondom warm.
Dit kan dalk warm voel as jy dit met die hand
aanraak.
[Hulp] [Kliënte-
Gevriesde oudio of video, 'n blanko skerm of
die TV reageer nie op TV- of
afstandbeheerknoppies nie.
Doen 'n eenvoudige terugstelling van die TV deur
die kragkabel (WS) vir twee minute uit te trek en
weer in te prop.
Kan nie die /, CH+/–, +/–, ///, ,
en HOME knoppies op die TV kry nie.
Kyk die illustrasie hier onder vir die ligging van die
knoppies op die TV.
Die beligting-LED word aangeskakel.
Indien jy nie wil hê dat die beligting-LED aan
moet gaan nie, kan u dit afskakel.
Druk HOME, en kies dan
[Stelsel-stellings] t [Algemene Opstelling] t
[Beligting-LED] t [Af]. U kan ook OPTIONS druk
en dan [Beligting-LED] t [Af] kies.
[Stellings] t
Kan nie aan 'n koordlose roeteerder deur WPS
koppel nie.
• As jy WEP-sekuriteit gebruik, kies [Maklik] t
[Wi-Fi] t [Verbind met skanderinglys]. Kies dan
die netwerk-naam (SSID) waaraan jy wil koppel.
Kan nie die vereiste netwerk-naam in
netwerk-opstelling vind nie.
• Kies [[Sleutel In Per Hand]] en drukom
netwerk-naam in te voer.
AF
AF
11
Page 26
Spesifikasies
Stelsel
Paneelstelsel
LCD (vloeibarekristal-skerm)-paneel, LED-skermlig
TV stelsel
Analoog: B/G, I, D/K, M, L
Digitaal: DVB-T/DVB-T2
Kleur/video-stelsel
Analoog: PAL, SECAM, NTSC3.58, NTSC4.43
Digitaal: Verwys na die i-Manual
Kanaaldekking
Analoog: UHF/VHF/kabel, afhangende van jou
land/areakeuse.
Digitaal: UHF/VHF, afhangende van jou land/
areakeuse.
Sy aan Sy: 1080/24p, 1080i (50, 60 Hz),
720p (50, 60 Hz)
Oor-Onder: 1080p (30 Hz), 1080/24p,
1080i (50, 60 Hz), 720p (50, 60 Hz)
Oudio: 5.1-kanaal liniêre PCM: 32, 44.1 en
48 kHz, 16, 20 en 24 bits, Dolby Digital
DIGITAL AUDIO OUT (OPTICAL)
Digitaal optiese sok (Tweekanaal-liniêre PCM,
Dolby Digital)
HDMI 3 AUDIO IN
Analoog oudio-inset (stereo-minisok)
AUDIO OUT/
Oudio-uitset (stereo-minisok)
Oorfoon-sok
(prise en charge de la sortie infragrave)
1, 2 (behalwe Australië en Nieu-Seeland se
model)
USB poort
1 (HDD REC), 2 (Net Australië en Nieu-
Seeland se model)
USB-hardeskyftoestel-poort (net 1), USB poort
LAN
10BASE-T/100BASE-TX-koppelaar (Afhangende
van die werksomgewing van die netwerk kan
koppelspoed wissel. 10BASE-T/100BASE-TXkommunikasiekoers en komm unikasiegehalte
word nie op hierdie TV gewaarborg nie.)
KDL-70W857B: 1,586 × 970 × 370 mm
KDL-70W850B: 1,586 × 970 × 370 mm
KDL-60W857B: 1,371 × 841 × 323 mm
KDL-60W850B: 1,371 × 841 × 323 mm
sonder tafelstaander
KDL-70W857B: 1,586 × 920 × 93 mm
KDL-70W850B: 1,586 × 920 × 93 mm
KDL-60W857B: 1,371 × 799 × 93 mm
KDL-60W850B: 1,371 × 799 × 93 mm
Stander-breedte (Ongv.)
Randposisie
KDL-70W857B: 1,586 mm
KDL-70W850B: 1,586 mm
KDL-60W857B: 1,371 mm
KDL-60W850B: 1,371 mm
Middelposisie
KDL-70W857B: 575 mm
KDL-70W850B: 575 mm
KDL-60W857B: 575 mm
KDL-60W850B: 575 mm
Massa (Ongv.)
met tafelstaander
KDL-70W857B: 44.6 kg
KDL-70W850B: 44.6 kg
KDL-60W857B: 34.7 kg
KDL-60W850B: 34.7 kg
sonder tafelstaander
KDL-70W857B: 43.5 kg
KDL-70W850B: 43.5 kg
KDL-60W857B: 33.7 kg
KDL-60W850B: 33.7 kg
Let wel
• Die beskikbaarheid van opsionele bykomstighede
hang af van land/streek/TV model/voorraad.
• Ontwerp en spesifikasies is onderhewig aan wysiging
sonder vooraf kennisgewing.
• Hierdie TV-stel sluit MHL 2 in.
Notas oor digitale TV-funksie
• Enige funksies vir digitale TV () sal net
werk in lande of gebiede waar DVB-T/DVBT2 (MPEG-2 en H.264/MPEG-4 AVC) digitale
landlangse seine uitgesaai word.
Raadpleeg jou plaaslike handelaar of jy 'n
DVB-T/DVB-T2-sein kan ontvang waar jy
woon.
• Hierdie TV-stel voldoen aan DVB-T/DVB-T2spesifikasies, maar versoenbaarheid met
toekomstige DVB-T/DVB-T2 digitale
landlangse uitsendings word nie
gewaarborg nie.
• Sekere digitale TV-funksies is dalk nie in
alle lande/gebiede beskikbaar nie.
Handelsmerkinligting
• Die terme HDMI en HDMI High-Definition
Multimedia Interface en die HDMI logo is
handelsmerke of geregistreerde
handelsmerke van HDMI Licensing LLC in
die Verenigde State en ander lande.
• DLNA®, die DLNA logo en DLNA CERTIFIED®
is handelsmerke, diensmerke of
sertifiseringsmerke van die Digital Living
Network Alliance.
• Manufactured under license from Dolby
Laboratories.
Dolby and the double-D symbol are
trademarks of Dolby Laboratories.
• “BRAVIA” en is handelsmerke
van Sony Corporation.
• TrackID is 'n handelsmerk of geregistreerde
handelsmerk van Sony Mobile
Communications AB.
• Gracenote, Gracenote eyeQ, Gracenote
VideoID, Gracenote Video Explore,
Gracenote MusicID, die Gracenote-logo en
logoletters, en die “Aangedryf deur
Gracenote“-logo is óf geregistreerde
handelsmerke óf handelsmerke van
Gracenote in die Verenigde State en/of
ander lande.
• Opera® Devices SDK from Opera Software
ASA. Copyright 1995-2014 Opera Software
ASA. All rights reserved.
• Wi-Fi, Wi-Fi Direct en Miracast is
handelsmerke of geregistreerde
handelsmerke van Wi-Fi Alliance.
• “Sony Entertainment Network logo” en
“Sony Entertainment Network” is
handelsmerke van Sony Corporation.
AF
AF
13
Page 28
• MHL, Mobile High-Definition Link en die
MHL logo is handelsmerke of
geregistreerde handelsmerke van MHL
Licensing, LLC.
• Die Bluetooth®-woordmerk en logo's word
besit deur die Bluetooth SIG, Inc. en enige
gebruik van sodanige merke deur Sony
Corporation is ingevolge lisensie. Ander
handelsmerke en handelsname is dié van
hul onderskeie eienaars.
AF
14
Page 29
Page 30
Page 31
Page 32
Ukwesekwa kwamakhasimende nokuxhumana:
Kliënte-ondersteuning en kontak: