Die illustrasies in hierdie handleiding is van die
KDL-60R550A, tensy anders vermeld.
Handelsmerkinligting
• HDMI, die HDMI-logo en High-Definition
Multimedia Interface is handelsmerke of
geregistreerde handelsmerke van HDMI
Licensing, LLC in die Verenigde State van
Amerika en ander lande.
• Vervaardig ingevolge lisensie van Dolby
Laboratories.
• “BRAVIA” en is handelsmerke van
Sony Corporation.
• is 'n geregistreerde handelsmerk van die
DVB Project.
®
•Opera
ASA. Copyright 1995-2013 Opera Software
ASA. All rights reserved.
• Wi-Fi Protected Setup en WPA is merke van
die Wi-Fi Alliance.
• Wi-Fi, Wi-Fi Direct en Miracast is merke of
geregistreerde merke van die Wi-Fi Alliance.
• MHL, Mobile High-Definition Link en die
MHL-logo is handelsmerke of geregistreerde
handelsmerke van MHL Licensing, LLC.
• Vervaardig ingevolge lisensie van DTS
Licensing Limited. Vir Amerikaanse en
wêreldwye patent- en handelsmerkinligting,
sien www.dts.com/patents/legacy.aspx.
(c) DTS Licensing Limited en DTS, Inc. 2012.
Devices SDK from Opera Software
Ligging van die identifiseeretiket
Etikette vir modelnommer en kragtoevoergradering (in ooreenstemming met toepaslike
veiligheidsregulasie) is agterop die TV.
AF
2
Inhoudsopgawe
Begingids
Kontroleer die bykomstighede............................4
1: Om die tafelstaander vas te maak..................4
2: Koppel 'n antenna/kabel/VCR ........................5
3: Voorkom dat die TV vooroor val.....................6
4: Doen die aanvanklike opstelling.....................7
Hegskroewe vir tafelstaander (M5 × 16)
(2) (slegs KDL-50R550A)
Monteerskroewe vir tafelstaander
(M4 × 10) (2) (slegs KDL-50R550A)
Hegskroewe vir tafelstaander (M5 × 16)
(4) (slegs KDL-70R550A/60R550A)
Monteerskroewe vir tafelstaander
(M4 × 12) (6) (slegs KDL-70R550A/
60R550A)
Afstandbeheer RM-ED056 (1)
Grootte AAA batterye (R03-tipe) (2)
3D-brille (4)
* Monteer die tafelstaander met die monteerskroewe
wat voorsien is. Verwys na die instruksiepamflet wat
voorsien is oor die tafelstaander om die
tafelstaander te monteer.
1: Om die
tafelstaander
vas te maak
• Verwys na die pamflet wat voorsien is oor die
tafelstaander vir behoorlike vasmaak.
• Vir die beste beeldgehalte, moenie die skerm
aan direkte beligting of sonlig blootstel nie.
• Eerstens, monteer die tafelstaander volgens die
pamflet.
• Om 3D-video te kyk, maak seker jy plaas die TV
so dat jou oë op dieselfde hoogte as die
TV-skerm se middelpunt is.
1 Plaas die TV-stel op die tafelstaander.
2 Heg die TV aan die tafelstaander deur die
skroewe wat voorsien is te gebruik. Die pyle
toon die ligging van die skroefgate wat
gebruik word om die tafelstaander veilig vas
te maak.
x Om batterye by afstandbeheer in te sit
• Plaas die batterye met hul pole in die korrekte
rigtings in.
• Moenie verskillende soorte batterye saam
gebruik of ou en nuwe batterye meng nie.
• Gooi batterye weg op 'n omgewingsvriendelike
manier. Sekere streke het moontlik regulasies
oor die weggooi van batterye. Raadpleeg jou
plaaslike owerheid.
• Hanteer die afstandbeheer versigtig. Moenie dit
laat val of daarop gaan staan, of enige vloeistof
daarop mors nie.
• Moenie die afstandbeheer naby 'n hittebron, 'n
plek met direkte sonlig, of in 'n klam kamer plaas
nie.
Slegs vir KDL-50R550A
• Hou die tafelstaander met een hand vas om te
voorkom dat dit val wanneer jy dit aanheg.
AF
4
• Maak die TV aan die tafelstaander vas volgens
die pyle by die skroefgate, met die skroewe
wat voorsien is.
• Hierdie TV is baie swaar. Daarom moet twee of
meer mense die TV op die tafelstaander neersit.
• As jy 'n elektriese skroewedraaier gebruik, stel
die wringkrag op ongeveer 1.5 N·m (15 kgf·cm).
• Hou die TV in 'n vertikale posisie terwyl jy die
skroewe vasdraai. Maak seker dat jy die
voorsiende skroewe stewig vas maak, anders
kan die TV afval.
• Gebruik 'n geskikte skroewedraaier en draai die
skroewe stewig vas sonder om die skroefkop te
beskadig.
• Maak seker dat die muurkragkabel (WS) weg
van die tafelstaander se installeringligging is
wanneer jy die tafelstaander vasmaak.
• Wanneer jy die tafelstaander demonteer, voer
die monteerprosedure omgekeerd uit. Moenie
enige skroewe verwyder nie behalwe dié wat
gebruik is toe die tafelstaander gemonteer is.
2: Koppel 'n
antenna/kabel/
VCR
• Verbindingskabels word nie voorsien nie.
Koppel 'n antenna/kabel
Begingids
Antennakabel
Koppel 'n antenna/kabel en VCR
Antennakabel
AV-kabel
Antennakabel
VCR
AF
5
3: Voorkom dat
die TV vooroor
val
• Plaas die TV-stel op 'n stabiele, gelyk oppervlak.
Indien jy dit op 'n onstabiele plek plaas, kan die
TV dalk vooroor val wat mense kan beseer.
• 'n Opsionele Sony-ondersteuningsband-stel
word gebruik om die TV vas te maak. Kontak jou
naaste Sony-dienssentrum om 'n stel te koop.
Hou jou TV-modelnaam byderhand vir
verwysing.
1 Draai 'n houtskroef (4 mm in deursnee, nie
voorsien nie) by die TV-staander in.
2 Draai 'n masjienskroef (nie voorsien nie) by
die skroefgat van die TV in.
Die lengte van die masjienskroef verskil
afhangende van die koord se deursnee. Kyk
asseblief na die illustrasie hieronder.
6-8 mm (KDL-60R550A/50R550A)
10-16 mm (KDL-70R550A)
Skroef M4
(KDL-60R550A/50R550A)
Skroef M6
(KDL-70R550A)
TV
Koord
3 Bind die houtskroef en die masjienskroef met
'n sterk tou vas (nie voorsien nie).
AF
6
4: Doen die
aanvanklike
Kyk TV
opstelling
1 Konnekteer die TV aan jou muurprop-sok
(WS).
2 Wanneer die TV in bystandmodus is (die "/1
aanduider op die TV se voorpaneel is rooi),
druk "/1 op die afstandbeheer om die TV aan
te skakel (die "/1 aanduider sal groen word).
3
1 Druk "/1 op die TV om die TV aan te skakel.
2 Druk die nommerknoppies of PROG +/– om
'n TV-kanaal te kies.
3 Druk 2 +/– om die volume te verstel.
Begingids
Volg die instruksies op die skerm:
• Stel die taal vir die OSD-teks (skermteks).
• Kies land en streek.
• Kies die tipe gebruik.
Kies “Tuis” vir die beste TV-stellings om
die TV in die huis te gebruik.
• Kies uitsendingtipe.
• Skandeer vir kanale.
• Verander die volgorde van kanale.
As jy die volgorde van die kanale wil
verander, volg die stappe in
“Programsortering” (bladsy 45).
Druk HOME of RETURN om uit te gaan.
Jy kan ook kanale per hand instel
(bladsy 44, 45).
• Stel die internetverbinding se opstelling
op (bladsy 33).
• Stel die outomatiese sagteware-aflaai se
opstelling op (bladsy 50).
AF
7
Veiligheidsinligting
Plasing/opstelling
Plaas en gebruik die TV-stel volgens die
instruksies hieronder om risiko van
brand, elektriese skok of skade en/of
beserings te vermy.
Plasing
• Die TV-stel moet naby 'n maklik
toeganklike muurprop geplaas word.
• Plaas die TV-stel op 'n stabiele, gelyk
oppervlak om te verhoed dat dit afval
en liggaamlike beserings of skade
aan die TV veroorsaak.
• Slegs gekwalifiseerde
dienspersoneel behoort muurplasing
te doen.
• Om veiligheidsredes word daar sterk
aanbeveel dat jy Sonybykomstighede gebruik, insluitend:
– KDL-70R550A/60R550A:
Muur-monteerraam: SU-WL50B
– KDL-50R550A:
Muur-monteerraam: SU-WL400
• Maak seker jy gebruik die skroewe
wat saam met die Muur-monteerraam
voorsien is wanneer jy die
aanheghake aan die TV-stel
vasmaak. Die voorsiende skroewe is
ontwerp soos in die illustrasie
aangedui, wanneer gemeet vanaf die
aanhegoppervlak van die
aanheghaak.
Die deursnee en lengte van die
skroewe verskil afhangende van die
Muur-monteerraam se model.
As jy ander skroewe gebruik as dié
wat voorsien is, kan dit lei tot interne
skade aan die TV-stel, of dit laat val,
ens.
8 mm-12 mm
Skroef M6 (voorsie n met die
Muur-monteerraam)
Aanheghaak
Om haak aan agterkant van
TV-stel aan te heg
Vervoer
• Voordat jy die TV-stel vervoer,
ontkoppel alle kabels.
• Twee of meer mense is nodig om 'n
groot TV-stel te vervoer.
• Wanneer jy die TV-stel per hand
vervoer, hou dit vas soos hieronder
aangedui. Moenie drukking op die
LCD-paneel en die raam rondom die
skerm plaas nie.
KDL-70R550A/60R550A
KDL-50R550A
• Wanneer jy die TV-stel optel of skuif,
hou dit stewig aan die onderkant vas.
Maak seker jy hou aan die
onderkant van die paneel vas, en
nie die voorste deel nie.
• Wanneer jy die TV-stel vervoer,
moenie dit blootstel aan fisiese
skokke of oormatige vibrasie nie.
• Wanneer jy die TV-stel vir herstelwerk
vervoer, of wanneer jy verhuis, verpak
dit in die oorspronklike karton en
verpakkingsmateriaal.
Ventilasie
• Moet nooit die ventilasiegate bedek
of enige iets by die kabinet insteek
nie.
• Laat ruimte rondom die TV toe, soos
hieronder getoon.
• Daar word sterk aanbeveel dat jy 'n
Sony-Muur-monte erraam gebruik, om
voldoende lugsirkulasie te verseker.
Geplaas aan die muur
30 cm
10 cm10 cm
Laat ten minste soveel ruimte
rondom die stel toe.
10 cm
Geplaas met staander
30 cm
10 cm
10 cm
6 cm
• Om behoorlike ventilasie te verseker,
en te verhoed dat vuil of stof
versamel:
– Moenie die TV-stel plat,
onderstebo, agterstevoor of
sylings plaas nie.
– Moenie die TV-stel op 'n rak, mat,
bed of in 'n kas plaas nie.
– Moenie die TV-stel met 'n doek
(soos gordyne) of items soos
koerante, ens bedek nie.
– Moenie die TV-stel plaas soos
hieronder getoon nie.
Lugsirkulasie is geblokkeer.
Muur
Muur
Muurkragkabel
Hanteer die muurkragkabel en kragpunt
as volg om risiko van brand, elektriese
skok of skade en/of beserings te vermy:
– Die vorm van muurkragprop wat
saam met die TV-stel voorsien word,
verskil afhangende van die streke.
Maak seker jy koppel die toepaslike
voorsiende muurkragkabel aan die
prop wat pas in die kragpunt.
– Steek die prop ten volle by die
muurkragpunt in.
– Gebruik die TV-stel slegs met
110 V-240 V-muurkrag
(wisselstroom).
– Wanneer jy kabels aanlê, maak seker
jy ontprop die muurkragkabel (vir jou
veiligheid), en moenie dat jou voete
oor die kabels struikel nie.
– Ontkoppel die muurkragkabel van d ie
muurkragpunt voordat jy aan die TVstel werk of dit skuif.
– Hou die muurkragkabel weg van
hittebronne.
– Ontkoppel die muurkragprop gereeld
en maak dit skoon. As die prop vol stof
is en dit trek vog, is die insulasie dalk
besig om te vergaan, wat kan lei tot 'n
brand.
Aantekeninge
• Moenie die muurkragkabel oormatig
knyp, buig of draai nie. Die
kerngeleiers kan dalk blootgestel
word of breek.
• Moenie die muurkragkabel verander
nie.
• Moenie enige iets swaars op die
muurkragkabel sit nie.
• Moenie aan die muurkragkabel sélf
trek wanneer jy die muurkragkabel
van die muur ontkoppel nie.
• Moenie te veel toestelle aan dieselfde
muurkragpunt koppel nie.
• Moenie 'n swak passende
muurkragpunt gebruik nie.
Laat ten minste soveel ruimte rondom
die stel toe.
AF
8
Verbode gebruik
Moenie die TV-stel plaas/gebruik op
plekke of in omgewings of situasies soos
dié wat hieronder gelys word nie, want
dit kan maak dat die TV-stel
wanfunksioneer, en kan 'n brand,
elektriese skok, skade en/of beserings
veroorsaak.
Ligging:
• In die buitelug (in direkte sonlig), op
die strand, op 'n skip of 'n ander
vaartuig, binne-in 'n voertuig, in
mediese instellings, onstabiele
liggings, naby water, reën, water of
rook.
• As die TV in die kleedkamer van 'n
openbare bad of 'n warmbron
geplaas word, kan die TV beskadig
word deur swael in die lug, ens.
Skoonmaak:
Moenie water o f skoonmaakmiddel direk
op die TV-stel spuit nie. Dit kan dalk na
die onderkant van die skerm of eksterne
dele drup en na binne gaan, wat kan lei
tot wanfunksie.
Omgewing:
• Plekke wat warm, vogtig of oormatig
stowwerig is, waar insekte kan inkom,
waar dit blootgestel kan word aan
meganiese vibrasies, naby
ontvlambare voorwerpe (kerse, ens).
Die TV-stel moenie blootgestel word
aan gedrup of gespat nie, en geen
voorwerpe wat met vloeistowwe gevu l
is, soos vase, mag op die TV geplaas
word nie.
• Moenie die TV in 'n vogtige of
stowwerige ruimte plaas, of in 'n
kamer met olierige rook of stoom
(naby kooktafels of bevogtigers) nie.
Brand, elektriese skok, o f buiging kan
ontstaan.
Situasie:
• Moenie gebruik terwyl jou hande nat
is, as die kabinet afgehaal is, of met
aanhegsels wat nie deur die
vervaardiger aanbeveel word nie.
Ontkoppel die TV-stel van die
muurkragpunt en antenna tydens
donderstorms.
• Moenie die TV plaas sodat dit in 'n
oop ruimte uitsteek nie. Besering of
skade as gevolg van iemand of iets
wat teen die TV stamp, kan dan
plaasvind.
Gebreekte stukke:
• Moenie enige iets na die TV-stel gooi
nie. Die skerm se glas kan deur die
impak breek, en kan ernstige
beserings veroorsaak.
• As die oppervlak van die TV-stel
kraak, moenie daaraan raak voor jy
dit van die muurkragkabel ontkoppel
het nie. Anders kan elektriese skok
dalk plaasvind.
• Moenie die LCD-skerm blootstel aan
'n sterk impak of skok nie. Die skerm
se glas kan kraak of in stukke spat, en
kan beserings veroorsaak.
Wanneer nie in gebruik nie
• As jy vir etlike dae lank die TV-stel nie
gaan gebruik nie, moet die TV-stel
van die muurkragprop ontkoppel
word, vir omgewings- en
veiligheidsredes.
• Aangesien die TV-stel nie van die
muurprop ontkoppel is wanneer die
TV-stel bloot afgeskakel word nie,
trek die prop uit die muurprop om die
TV-stel heeltemal af te skakel.
• Sekere TV-stelle kan egter kenmerke
hê wat vereis dat die TV-stel in
bystandsmodus gelaat moet word om
korrek te werk.
Vir kinders
• Moenie toelaat dat kinders op die TVstel klim nie.
• Hou klein bykomstighede buite be reik
van kinders, sodat hulle dit nie insluk
nie.
As die volgende probleme
plaasvind:
Skakel af die TV-stel en ontkoppel die
muurkragkabel onmiddellik as enige van
die volgende probleme plaasvind.
Vra jou handelaar of Sony-dienssentrum
dat daarna gekyk word deur
gekwalifiseerde dienspersoneel.
Wanneer:
– Muurkragkabel is beskadig.
– Muurkragpunt pas nie behoorlik nie.
– TV-stel is beskadig omdat dit laat val
of gestamp is, of dat iets daarna
gegooi is.
– Enige vloeistof of voorwerp val deur
die openinge in die kabinet.
Oor LCDmonitortemperatuur
Wanneer die LCD-monitor vir 'n lang tyd
gebruik word, word die omgewing daar
rondom warm. Dit kan moontlik warm
voel as jy dit met die hand aanraak.
AF
9
Voorsorgmaatreëls
Kyk TV
• Sekere mense kan moontlik ongemak
ervaar (soos oogmoegheid,
vermoeidheid of naarheid) terwyl
hulle hierdie produk gebruik. Sony
beveel aan dat alle kykers gereeld
rus wanneer hulle 3D-videobeelde
kyk of stereoskopiese 3D-speletjies
speel. Hoe lank en hoe gereeld gerus
moet word, wissel van persoon tot
persoon. Jy moet besluit wat vir jou
die beste werk. As jy enige ongemak
ervaar, moet jy ophou om hierdie
produk te gebruik en die 3Dvideobeelde te kyk totdat die
ongemak ophou. Raadpleeg 'n
dokter as jy dink dis nodig.
Raadpleeg ook (i) die
instruksiehandleiding van jou
televisie en enige ander toestel of
media wat saam met jou televisie
gebruik word en (ii) Sony se webwerf,
vir die jongste inligting. Jong kinders
se oë (veral dié van jonger as ses jaar
oud) is nog besig om te ontwikkel.
Raadpleeg jou dokter (soos 'n
kinderarts of oogarts) voordat jy jong
kinders toelaat om 3 D-videobeelde te
kyk of stereoskopies 3D-speletjies te
speel.
Volwassenes moet oor jong kinders
toesig hou om te verseker dat hulle
bogenoemde aanbevelings volg.
• Jy moet hierdie produk slegs gebruik
om 3D-videobeelde te kyk op 'n
versoenbare Sony-televisie.
• Kyk die TV vanaf 'n afstand van meer
as drie keer die TV-skerm se hoogte.
• Oppas om nie jou oë seer te maak
met die slape-arms nie.
• Oppas om nie jou vingers in die
skarniere te knyp wanneer jy die
slape-arms buig nie.
• Kyk TV in gematigde lig, want as jy TV
kyk in 'n swak lig of vir 'n lang tydperk
van die tyd, strem dit jou oë.
• Wanneer jy oorfone gebruik, verstel
die volume om buitensporige vlakke
te vermy, want dit kan lei tot
gehoorskade.
LCD-skerm
• Hoewel die LCD-skerm gemaak is
met hoëpresisie-tegnologie en
99,99% of meer van die pixels
effektief is, kan swart stippels v erskyn
of helder punte lig (rooi, blou, of
groen) kan voortdurend op die LCDskerm verskyn. Dit is 'n strukturele
eienskap van die LCD-skerm en is nie
'n wanfunksie nie.
• Moenie die voorste filter druk of krap
of voorwerpe bo-op hierdie TV-stel
plaas nie. Die beeld kan ongelyk
wees of die LCD-skerm kan beskadig
word.
• As hierdie TV-stel in 'n koue plek
gebruik word, kan 'n smeer in die
beeld verskyn, of die beeld kan
donker word. Dit dui nie op faling nie.
Die verskynsel verdwyn wanneer die
temperatuur styg.
• Spookbeelde kan plaasvind wanneer
stil beelde voortdurend gewys word.
Dit kan dalk na 'n paar oomblikke
verdwyn.
• Die skerm en kabinet word warm
wanneer hierdie TV-stel in gebruik is.
Dit is nie 'n wanfunksie nie.
• Die LCD-skerm bevat 'n klein
hoeveelheid vloeibare kristal. Sekere
fluoresseerligte wat in hierdie TV
gebruik word, bevat ook kwik
(behalwe vir LED-skermlig-LCD TV).
Volg jou plaaslike verordeninge en
regulasies as jy dit moet weggooi.
Hanteer die skerm se
oppervlak/kabinet van die
TV-stel en maak dit skoon
Maak seker jy ontprop die
muurkragkabel wat van die
muurkragpunt na die TV-stel gekoppel
is, voor jy dit skoonmaak.
Om wesenlike agteruitgang of
agteruitgang van die skermbedekking te
vermy, volg die volgende
voorsorgmaatreëls.
• Om stof van die skerm se oppervlak/
kabinet te verwyder, vee liggies met
'n sagte doek. As die stof hardnekkig
is, vee met 'n sagte doek af wat effens
klam gemaak is met 'n verdunde
milde oplossing van
skoonmaakmiddel.
• Moenie water of skoonmaakmiddel
direk op die TV-stel spuit nie. Dit kan
dalk na die onderkant van die skerm
of eksterne dele drup, wat kan lei tot
wanfunksie.
• Moet nooit enige soort skuursponsie,
alkaliese/suur-skoonmaakmiddel,
skuurpoeier, of vlugtige oplosmiddel
soos alkohol, benseen, verdunner of
insekdoder gebruik nie. Om sulke
stowwe te gebruik of as die stowwe
langdurig kontak het met rubber of
viniel, kan dit lei tot skade van die
skerm se oppervlak en die
kabinetmateriaal.
• Daar word aanbeveel dat jy die
ventilasiegate nou en dan stofsuig om
behoorlike ventilasie te verseker.
• Wanneer jy die hoek van die TV-stel
verstel, beweeg dit stadig om te
verhoed dat die TV-stel van die
tafelstaander afval of afgly.
Opsionele toerusting
Hou opsionele komponente of enige
toerusting wat elektromagnetiese
straling afgee, weg van die TV-stel.
Anders kan beeldvervorming en/of
ruisende klank plaasvind.
Waarskuwing oor die
afstandbeheer en batterye
Wanneer jy die battery vervang, stel die
polariteit korrek. Moenie ou en nuwe
batterye meng, of die batterye laat
kortsluit, herlaai of dwing om af te loop
nie. Moenie soldeer, aftakel, verhit of in
vuur sit nie. Verwyder leë battery dadelik
uit die produk.
Hantering van batterye
Die batterye moet buite bereik van
kinders gehou word. As 'n kind die
batterye ingesluk het, raadpleeg
onmiddellik 'n dokter.
WAARSKUWING
Moenie batterye blootgestel aan
oormatige hitte soos sonskyn, brand of
iets dergeliks nie.
Onderhoud van jou bril
• Vee die bril liggies met 'n sagte lap af.
• Moet nooit sterk oplosmiddels soos
verdunner, alkohol of bensien vir
skoonmaak gebruik nie.
10
AF
Gebruik die TV
Meer oor die afstandbeheer
1/ – Invoerkeuse
• Wys die lys gekoppelde toerusting en kies die invoerbron (bladsy 16).
• In teksmodus: Hou die huidige bladsy.
2 – Onderskrif-stelling
Druk om die onderskriftaal te verander (bladsy 46) (slegs in digitale
modus).
3 AUDIO – Dubbelklank (bladsy 42)
4 N/X/x/m/M/./>
Jy kan die BRAVIA Sinkronisasie-versoenbare toerusting gebruik wat
aan die TV gekoppel is. Sekere ander knoppies op die afstandbeheer
kan moontlik ook BRAVIA Sinkronisasie-toerusting beheer.
5 Gekleurde knoppies
Wanneer die gekleurde knoppies beskikbaar is, verskyn 'n
gebruiksgids op die skerm.
6 PHOTO FRAME
Druk om 'n foto of kalender te vertoon terwyl jy na musiek luister (sien
bladsy 29).
7 SEN
Aktiveer keuse van inhoud uit die aanlyn diens “SEN” (Sony
Entertainment Network). Indien die netwerk of “SEN” nie beskikbaar is
nie, word die “SEN” skerm nie vertoon nie.
8 GUIDE (EPG)
Druk om die digitale elektroniese programgids (EPG) (bladsy 25) te
vertoon.
9 RETURN
• Keer terug na die vorige skerm van enige vertoonde kieslys.
• Wanneer 'n foto-/musiek-/videolêer speel: Druk om die terugspeel te
stop (die skerm keer terug na die lêer- of miniprent-aansig).
0 HOME
z • Die knoppie 5, N,
PROG + en AUDIO het
tasbare kolletjies. Gebruik
die tasbare kolletjies as
verwysing wanneer jy die
TV gebruik.
Wys of kanselleer die kieslys.
qa DIGITAL/ANALOG – TV-modus
Wissel tussen die modusse Digitaal en Analogue, of wissel na 'n TVskerm wanneer dit eksterne invoer vertoon.
qs Nommerknoppies
• Kies kanale. Vir kanaalnommers van 10 en hoër, sleutel die volgende
syfer vinnig in.
• In teksmodus: Sleutel die driesyfer-bladsynommer in om die bladsy te
kies.
qd – Wye Modus
Verander die beeldgrootte. Druk herhaaldelik om die verlangde Wye
Modus te kies (bladsy 13).
qf 2 +/–
Verstel volume.
qg % – Doof
Druk om die klank te doof. Druk weer om die klank te herstel.
qh "/1 – TV-bystand
Druk om die TV aan te skakel of na bystandmodus te wissel.
qj 3D
Druk om die 3D-kieslys te vertoon.
Gebruik die TV
(Vervolg)
11
AF
qk SYNC MENU
Druk om die BRAVIA Sinkronisasie-kieslys te vertoon, en kies
gekoppelde HDMI/MHL-toerusting uit “Toestel Keuse”.
Die volgende opsies kan van die BRAVIA Sinkronisasie-kieslys gekies
word:
“Toestelbeheer”: Gebruik die “Toestelbeheer”-kieslys om toerusting
te gebruik wat met BRAVIA Sync Beheer versoenbaar is. Kies opsies
uit “Tuis (Kieslys)”, “Opsies”, “Inhoudlys” en “Krag Af” om die
toerusting te gebruik.
“Luidsprekers”: Kies “TV-luidsprekers” of “Oudiostelsel” om die TV
se klank uit die TV-luidsprekers of gekoppelde oudiotoerusting uit te
set.
“TV-beheer”: Gebruik die “TV-beheer”-kieslys om die TV te gebruik
vanaf die “Tuis (Kieslys)”-of “Opsies”-kieslys.
“Keer terug na TV”: Kies hierdie opsie om na die TV-program terug
te keer.
ql/ – Info/Wys teks
Wys inligting. Druk een keer om inligting oor die program/invoer wat jy
kyk, te wys. Druk weer om dit van die skerm te verwyder.
• In teksmodus: Wys versteekte inligting (bv. antwoorde op 'n vasvra).
w; F/f/G/g/
• Kies of verstel items.
• Bevestig gekose items.
• Wanneer 'n fotolêer speel: Druk G om die vorige lêer te kies. Druk g om
die volgende lêer te kies.
Wanneer 'n musiek-/videolêer speel: Druk om die terugspeel te laat
wag/te begin speel. Druk en hou G/g vir vinnig vorentoe/vinnig terug, en
druk dan op die punt waar jy dit weer wil laat begin speel.
• In digitale modus: Druk om kanaal te voeg by die leë Gunsteling-lys,
of wys Gunsteling-lys.
wa OPTIONS
Druk om 'n lys te vertoon met kortpaaie na sekere stelling-kieslyste.
Die genoemde opsies wissel afhangende van die huidige invoere en
inhoud.
ws / – Teks
In teksmodus: Wys teksuitsending.
Elke keer wat jy / druk, verander die skerm om die beurt as volg:
Teks t Teks oor die TV-beeld (mengselmodus) t Geen teks nie (gaan
uit die teksdiens)
wd PROG/CH +/–//
• Kies die volgende (+) of vorige (–) kanaal.
• In teksmodus: Kies die volgende () of vorige () bladsy.
wf Vorige kanaal
Keer terug na die vorige kanaal of invoer gekyk (vir meer as
15 sekondes).
12
AF
x Om die Wye Modus te verander
Vir TV, video, komponent of HDMI/MHL
Wye Zoem*Vergroot die middelste deel van
die beeld. Die linker- en regterkante van die beeld word gerek
om die 16:9-skerm te vul.
NormaalWys die 4:3-beeld in sy
oorspronklike grootte. Kantbalke
word gewys om die 16:9-skerm te
vul.
VolStrek die 4:3-beeld horisontaal
om die 16:9-skerm te vul.
Zoem*Vertoon kinemaskopiese
uitsendings (gleufformaat) in die
korrekte verhoudings.
14:9*Wys 14:9-uitsendings in die
korrekte verhoudings. Enige
swart rande sal dan op die skerm
sigbaar wees.
* Dele van die bo- en onderkant van die beeld kan
moontlik afgesny word.
• Jy kan nie “Normaal” of “14:9” kies vir HDseinbron-beeld nie.
HDMI-PC-invoer (PC-tydsberekening)
NormaalWys die beeld in sy oorspronklike
pixelgrootte. Balke wys aan die
bo- en onderkant en aan
weerskante van klein beeld.
Vol 1Strek van die oorspronklike beeld
om die skerm vertikaal te vul,
maar behou sy oorspronklike
horisontale:vertikale
aspekverhouding.
Vol 2Strek die Vol 1-beeld horisontaal
om die 16:9-skerm te vul.
Gebruik die TV
13
AF
Meer oor die TV-knoppies en
aanduiders
ItemBeskrywing
1 "/1– Krag
2 2 + / – / / • Verhoog/verlaag die volume, of kies die volgende (+) of vorige (–) kanaal
3 CH/INPUTWissel tussen die CH Op-/CH Af-skerm en invoerkeuse-skerm.
4 – Afstandbeheer se sensor
5 "/1– Beeld af/afteller-aanduider
Druk om die TV aan te skakel of na bystandmodus te wissel.
• Om die TV volledig van die muurkrag (WS) te ontkoppel, trek die prop uit die
muurkragpunt (WS).
wanneer die CH Op/Af-skerm gewys word, deur die CH/INPUT knoppie te
druk.
• Beweeg die gekose invoerbron op/af wanneer die invoerkeuse-skerm gewys
word, deur die CH/INPUT knoppie te druk.
Ontvang IR-seine van die afstandbeheer.
Moenie enige iets oor die sensor hou nie, want dit kan die funksionaliteit
daarvan beïnvloed.
• Word oranje wanneer die “Aan-afteller”/“Slaap-afteller gestel is, of as die TV
in fotoraammodus is. As jy dit stel na “Aan-afteller”, word dit oranje terwyl die
TV ook in bystandsmodus is (bladsy 49).
• Word groen wanneer “Kragbesparing” gestel is na “Beeld Af” (bladsy 50) of
as die TV in fotoraammodus is (bladsy 29).
– Bystand-aanduider
Word rooi wanneer die TV in bystandmodus is.
– Krag-aanduider
• Word groen wanneer die TV aangeskakel word.
• Flits terwyl die afstandbeheer gebruik word.
• Maak seker die TV is heeltemal afgeskakel voordat jy die muurkragkabel ontprop. As jy die muurkragkabel
ontprop terwyl die TV aan is, kan dit veroorsaak dat die aanduider aan bly of dit kan veroorsaak dat die TV
wanfunksioneer.
z • Die 2 + knoppie het 'n tasbare kolletjie. Gebruik dit as verwysing wanneer jy die TV gebruik.
AF
14
Gebruik opsionele toerusting
Koppel opsionele toerusting
'n Mens kan 'n wye verskeidenheid opsionele toerusting aan jou TV koppel.
S VHS/Hi8/
DVC-videokamera
Videospeletjie-toerusting
DVDspeler
VCR
MHL-toestel
Digitale
kamera
Videokamera
USBstoormedia
Oudiostelsel
Videokamera
Gebruik opsionele toerusting
DVD-speler met
komponent-uitset
• Verbindingskabels word nie voorsien nie.
Oorfone
Breëband-roeteerder
Tuisteater-stelsel
DVD-speler
met HDMIuitset
Rekenaar
(HDMIuitset)
Blu-ray
Disc™/
DVD-speler
15
AF
Kyk foto's uit die gekoppelde
toerusting
Skakel die gekoppelde toerusting aan, en druk dan / om die lys gekoppelde toerusting te vertoon.
F/f om die verlangde invoerbron te kies, en druk dan . (Die uitgeligte item word gekies as
Druk
2 sekondes verby gaan sonder enige werking nadat
z • Jy kan B, F, G en H kies deur die /. As jy die ander invoer wil kies, druk HOME en kies korrek.
F/f gedruk is.)
Sokke/
Invoer-simbool op skerm
A 1, 2Jy kan foto-/musiek-/video-lêers geniet wat in 'n Sony- digitale kamera,
B, H
HDMI IN 1 (ARC),
2/MHL, 3 of 4
HDMI 1
HDMI 2
HDMI 3 of
HDMI 4
CAUDIO OUT/
oorfone
D LAN
Beskrywing
videokamera of USB-stoortoestel gestoor word (bladsy 26).
'n Standaard-USB-muis en USB-sleutelbord kan ook aan die USB-sokke
gekoppel word. Op dié manier gekoppel, slegs ondersteun deur
internetblaaier (bladsy 36).
Koppel aan die HDMI IN 1 (ARC)-, 2/MHL-, 3- of 4-prop as die toerusting 'n
HDMI-prop het. Die digitale video-en-oudio-seine word ingevoer uit die
toerusting.
Daarbenewens, wanneer jy die toerusting koppel wat met BRAVIA Sync
Beheer versoenbaar is, word kommunikasie met die gekoppelde toerusting
ondersteun. Sien bladsy 49 om hierdie kommunikasie op te stel.
Indien die toerusting 'n DVI-prop het, koppel die DVI-prop aan die HDMI IN
1-prop deur 'n DVI-HDMI-passtuk (nie voorsien nie), en koppel die toerusting
se Oudio Uit-prop aan die HDMI 1 AUDIO IN-prop.
As jy 'n digitale oudiostelsel koppel wat versoenbaar is met Audio Return
Channel- (ARC) tegnologie, gebruik HDMI IN 1.
HDMI (High-Definition Multimedia Interface) bied 'n niegekompakteerde,
volledig digitale oudio/video-koppelvlak tussen die TV en enige HDMItoegeruste oudio/video-toestel. Jy kan ook jou MHL- (Mobile High-Definition
Link) toestel aan HDMI IN 2/MHL koppel deur gebruik van 'n MHL-kabel.
Voorts, wanneer jy 'n toestel koppel wat versoenbaar is met “BRAVIA Sync
Beheer”, word kommunikasie met die gekoppelde toestel ondersteun.
• Die HDMI-sokke ondersteun slegs die volgende videoinvoere: 480i, 480p,
576i, 576p, 720p, 1080i, 1080p en 1080/24p.
• Die HDMI-sokke kan rekenaartydsberekening ondersteun in HDMIrekenaarmodus. Sien bladsy 43 vir ondersteunde rekenaarinvoersein.
• Maak seker jy gebruik slegs 'n gemagtigde HDMI-kabel met die HDMI-logo.
Ons beveel aan dat jy 'n Sony HDMI-kabel gebruik (hoëspoed-tipe).
Koppel aan 'n oudiokabel of oorfone. Jy kan na TV-klank luister deur jou
stereostelsel of oorfone. Jy kan “Wisselend” of “Herstel” in die “Oudio Uit”kieslys kies (bladsy 42).
Jy kan IPTV, toepassings en internetblaaier gebruik.
E DIGITAL AUDIO OUT
(OPTICAL)
F/ COMPONENT IN
of VIDEO IN
Komponent of
Video
G
VIDEO IN/ AUDIO
Video
AF
16
Gebruik 'n optiese oudiokabel.
Koppel aan die komponentsok en die oudiosok /. Vir beter
beeldgehalte, word komponentverbinding aanbeveel indien jou DVD-speler 'n
komponentvideo-uitset het. Wanneer jy die komponentvideo-sok as die
videosok gebruik, kies “Video” in die “Video/Komponent-toevoer”-kieslys
(bladsy 49).
• Jy kan nie die komponentvideo-sok en die videosok op dieselfde tyd
gebruik nie.
Koppel aan die videosok en die oudiosokke . As jy monotoerusting
koppel, koppel aan die L- (MONO) sok .
Koppel MHL-
Om tweelingbeeld
toestel
Gebruik gemagtigde MHL 2-kabel
met MHL-logo (nie voorsien nie)
Die MHL- (Mobile High-Definition Link) stel die
TV in staat om te kommunikeer met gekoppelde
MHL-versoenbare toestel. Wanneer jy MHLversoenbare toestel koppel, herlaai TV
gelyktydig die gekoppelde toestel terwyl dit foto/
musiek/video daaruit speel. Jy kan die TVafstandbeheer gebruik om die gekoppelde
MHL-versoenbare toestel te beheer.
• Jy kan voortgaan met normale gebruik van die
gekoppelde MHL-versoenbare toestel (soos om
oproepe te kry) afhangende van sy vermoë.
• Sekere afstandbeheer-funksies is moontlik nie
beskikbaar nie afhangende van kenmerke van
die gekoppelde MHL-versoenbare toestel.
Raadpleeg die toestel se handleiding vir
besonderhede.
• Hierdie produk is amptelik MHL-gesertifiseer vir
gewaarborgde werking met ander MHLgesertifiseerde toestelle. Indien jy enige
probleme ondervind wanneer jy die MHLfunksie gebruik, raadpleeg die toestel se
vervaardiger vir ondersteuning.
• Indien “Outo-afvoerverandering (MHL)” gestel
is na “Aan”, wissel die TV outomaties na MHLmodus wanneer MHL-versoenbare toestel aan
HDMI IN 2/MHL-sok gekoppel is. Die
beskikbaarheid van “Outo-afvoerverandering
(MHL)” hang af van of die MHL-versoenbare
toestel hierdie kenmerk ondersteun.
• Die TV kan aan die MHL-versoenbare toestel
koppel via sy MHL 2-verbinding.
te sien
Jy kan twee beelde (in komponent- en HDMIinvoermodus) gelyktydig op die skerm sien.
Koppel die optiese toerusting (bladsy 15), en
maak seker die beelde van die toerusting
verskyn op die skerm (bladsy 16).
1 Druk OPTIONS en kies “Tweelingbeeld”.
Twee beelde word gelyktydig vertoon.
Linkervenster
Tweelingbeeld se beskikbaarheid
In linkervensterIn regtervenster
KomponentTV-program, video
HDMI IN (behalwe
rekenaar-tydsberekening)
2 Druk G/g om aktiewe beeld te kies.
3 In regtervenster kan jy die TV-kanaal of
videoinvoer kies deur OPTIONS te druk en
“Subvenster” te kies.
Om na enkelbeeld-modus terug te keer
Druk , RETURN of kies “Enkelbeeld” uit
die Opsies-kieslys.
Om die beeldgrootte te verander
Jy kan die beeldgrootte verander deur
knoppies te druk.
• Jy kan nie die komponentvideo-sok en die
videosok op dieselfde tyd gebruik nie.
z • Die uitgeligte beeld is hoorbaar. Jy kan die
hoorbare beeld wissel deur G/g te druk.
Regtervenster
TV-program,
video, komponent
F/f
Gebruik opsionele toerusting
17
AF
Kyk PIP (beeld in
beeld)
Jy kan twee beelde (in HDMI-PC-invoermodus)
gelyktydig op die skerm sien.
Koppel 'n rekenaar (bladsy 15), en maak seker
die beelde van 'n rekenaar verskyn op die skerm
(bladsy 16).
1 Druk OPTIONS en kies “PIP”.
Twee beelde word gelyktydig vertoon.
Subvenster
(ligging van
die subvenster
Hoofvenster
PIP-beskikbaarheid
In hoofvensterIn subvenster
HDMI IN
(PCtydsberekening)
TV-program, video,
komponent
kan verskuif
word deur
F/f/G/g te
druk.
)
2 In subvenster kan jy die TV-kanaal of
videoinvoer kies deur OPTIONS te druk en
“Subvenster” te kies.
Om na enkelbeeld-modus terug te keer
Druk
, RETURN of kies “Enkelbeeld” uit die
Opsies-kieslys.
• Jy kan nie resolusies van hoër as wat jou TV se
skermresolusie is, vertoon nie (bladsy 57).
z • Jy kan die hoorbare prent wissel deur “Oudio
Ruil” uit die Opsies-kieslys te kies.
18
AF
Loading...
+ 42 hidden pages
You need points to download manuals.
1 point = 1 manual.
You can buy points or you can get point for every manual you upload.