• Ungafak i Ibhulakhethi Yokumisa Obondeni
ezindaweni zebonda laph a amakhona
noma izinxa ze-TV zedlulayo endaweni
yobonda.
• Ungafaki i-TV ngaphezu noma nga phansi
kwe-air-cond itioner.
• Qinisekisa u kufaka Ibhulakhethi Yokumisa
Obondeni ngokuphe phile obondeni uland ela
imiyalo kwimanuwal i yemilayo. Uma ezinye
izikulufu zingaqinile noma ziphuma,
Ibhulakhethi Yokumisa Obonde ni ingawa futhi
ibange ukulimala nom a ukona indawo.
• Qinis eka ukusebe nizisa iz ikulufu ezini keziwe
nezingxenye ezinamathiselwe kahle ulandele
imiyalo enikeziwe kule manuwali yemiyalo.
Uma usebenzisa izinto zokukhipha, i-TV ingawa futhi ibange
ukulimala komzimba komuny e noma ukonakala ku-TV.
Gcina izint o ezikhetheka yo noma iz into ezithumel a
i-electromagnetic radiation kud e nesethi ye-TV. Uma kungenjalo
kungaba nobubi besitho mbe kanye/noma siba nge umsindo.
ku-Base Yokumisa Obondeni B futhi Okuvula izikhala E kuthinta ibonda. Namathisela
i-Bracket Cap Plate F usebenzisa izikulufu G ezinikeziwe.
ZU
14
Page 15
Ubukhulu bezindawo zembobo obondeni
BB
176 mm
76 mm76 mm
28 mm28 mm
B
28 mm
76 mm
Nikela ngolwazi olulandelayo kubasebenzi abanelayisensi uma kudingeka.
Sebenzisa izikulufu (8 mm ngobugqinsi, azinikeziwe) ukufaka i-Base Yokumisa Obondeni B obondeni.
Qiniseka ukusebenzisa Ithempulethi Lekhasi A elinikeziwe elibonisa indawo eqondile ye-Base
Yoku misa O b o ndeni B ngokufaka okulula.
Dankie dat jy hierdie Sony produk gekies het.
Lees hierdie handleiding deeglik voordat jy die TV gebruik en
bewaar dit vir toekomstige verwysing.
Let wel
• Voordat jy die TV gebruik, lees die “Veiligheidsinligting”
(bladsy 2).
• Instruksies oor “Hoe om die TV op die muur te installeer” is
ingesluit in hierdie TV se instruksiehandleiding.
• Beelde en illustrasies wat in die kitsbegingids en hierdie
handleid ing gebruik word, is net vi r naslaando eleindes e n kan
verskil van die werklike produk se voorkoms.
Ligging van die identifiseeretiket
Etikette vir TV se modelnommer e n kragtoevoer-gradering staan
aan die agterkant van die TV.
Etikette vir WS-passtuk se modelnommer en reeksnomme r is
onderaan die WS-passtuk.
Veiligheidsinligting
WAARSKUWING
Moenie batterye bloot stel aan oormatige hitte soos sonskyn,
brand of iets dergeliks nie.
Plasing/opstelling
Plaas en gebruik die TV-stel volgens die instruksies hieronder om
risiko van brand, elektriese skok of skade en/of beserings te
vermy.
Plasing
• Die TV-stel moet naby 'n maklik toeganklike muurprop (WS)
geplaas word.
• Plaas die TV-stel op 'n sta biele, gelyk oppervla k om te verhoe d
dat dit afval en liggaamlike beserings of skade aan die TV
veroorsaak.
• Net gekwalifiseerde dienspersoneel behoort muurplasing te
doen.
• Om veiligheidsredes word daar sterk aanbeveel dat jy Sonybykomstighede gebruik , insluitend:
Muur-mon teerraam
• Gebruik net die s kroewe wat met die muurhegstuk verskaf is,
wanneer jy die heghake (stand er) aan die TV-stel heg. Die
verskafde skroewe is ontwerp soos deur illustrasie aangedui,
wanneer gemeet vanaf die aangehegde oppervlak van die
hanghaak (stander).
Die deursnee en lengte van die skroewe verskil afhangende van
die muurhegstuk-model.
As jy ander skroewe ge bruik as dié wat verskaf is , kan dit lei tot
interne skade aan die TV-stel, of dit laat val, ens.
Verv oer
• Ontkoppel alle kabels voordat jy die TV-stel vervoer.
• Twee of meer mense is nodig om 'n groot TV-stel te vervoer.
• Wanneer jy die TV-stel per hand ver voer, hou dit vas soos
hieronder aangedui. Moenie drukking op die LCD-paneel en die
raam ro ndom d ie ske rm plaa s nie.
AF
Page 23
• Wanneer jy die TV-stel verv oer, moenie dit blootstel aan fisiese
30 cm
10 cm
10 cm
10 cm
Laat ten minste soveel ruimte rondom die stel toe.
30 cm
10 cm
10 cm
Laat ten minste soveel ruimte rondom die stel toe.
6 cm
Lugsirkulasie is geblokkeer.
MuurMuur
skokke of oormatige vibrasie nie.
• Wanneer jy die TV-stel vir herstelwerk vervoer, of wanneer jy
verhuis, verpak dit in die oorspronklike karton en
verpakkingsmateriaal.
Omvalvoorkoming
• Voordat jy die masjienskroef installeer, plaas die TV met die
skerm na onder op 'n stabiele werksoppervlak wat groter as die
TV is.
• Om te voorkom dat die oppervlak van die LCD-skerm beskadig
word, maak seker dat jy 'n sagte doek op die werksoppervlak
plaas.
Ventilasie
• Moet no oit die ventilasiegate bedek of enige iets by die kabinet
insteek nie.
• Laat ruimte rondo m die TV toe, soos hieronde r getoon.
• Daar word sterk aanbeveel dat jy 'n Sony-muur-monteerraam
gebruik, om voldoende lugsirkulasie te verseker.
Geplaas aan die muur
Geplaas met staander
• Om behoorlike ventilasie te verseker, en te verhoed dat
vuiligheid of stof vers amel:
Moe nie die TV-stel plat, onderstebo, agte rstevoor of sylings
plaas nie.
Moenie die TV-stel op 'n rak, mat, bed of in 'n kas plaas nie.
Moenie die TV-stel met 'n doek (soos gordyne) of items soos
koerante ens. bedek nie.
Moenie die TV-stel plaas soos hieronder getoon nie.
Ontkoppel die muurprop (WS) gereeld en maak dit skoon. As
die prop vol stof is en dit trek vog, is die insulasie dalk besig om
te vergaan, wat moontlik kan lei tot 'n brand.
Let wel
• Moenie die verskafde kragkabel (WS) vir enige ander toerusting
gebruik nie.
• Moenie die kragkabel (WS) oormatig knyp, buig of draai nie. Die
kerngeleiers kan moontlik blootgestel word of breek.
• Moenie die kragkabel (WS) verander nie.
• Moenie enige iets swaars op die kragkabel (WS) sit nie.
• Moenie aan die kragkabel (WS) sélf trek wanneer jy die
kragkabel (WS) van die muur ontkoppel nie.
• Moenie te veel toestelle aan dieselfde muursok (WS) koppel nie.
• Moenie 'n s wak passende muursok (WS) gebruik nie.
LET OP OOR WS-PASSTUK
Waarskuwing
Om die risiko van brand of elektriese skok te verminder, moenie
hierdie apparaat blootstel aan reën o f vog nie.
Om brand- of skokgevaar te voorkom, moenie voorwerpe soos
vase wat gevul is met vloe istowwe op die apparaat plaa s nie.
Moenie hierdie toerusting in 'n beperkte ruimte soos 'n boekrak of
'n soortgelyke eenheid plaas nie.
• Maak asseblief seker dat die muursok (WS) naby die toerusting
geplaas is en maklik bereikbaar is.
• Gebruik die verskafde WS-passtuk en WS-muurkragkabels.
Anders kan dit wanfun ksie veroorsaak.
• Koppel die WS-passtuk aan 'n maklik bereikbare muursok (WS).
• Moenie die kragkabel (WS) rondom die
WS-passtuk draai nie. Die kerndraad kan
dalk gesny word en/of dit kan wanfunksie
van di e TV ve roorsa ak.
• Moenie aan die WS-passtuk raak met nat
hande nie.
• As jy 'n abn ormaliteit in die WS-passtuk o pmerk, ontkoppel dit
onmiddellik van die muursok (WS).
• Die stel word nie van die WS-bron ontkoppel nie, mits dit
gekoppel bly aan die muursok (WS), selfs al word die stel sélf
afgeskakel.
• Aangesien die WS-passtuk warm sal raak wanneer dit vir 'n lang
tyd gebruik word, kan dit dalk warm voel wanneer jy dit met jou
hand aanraak.
Verbode gebruik
Moenie die TV-stel plaas/gebruik op plekke of in omgewings of
situasies soos dié wat hi eronder gelys word nie, want d it kan
moontlik maak dat die TV-stel wanfunksioneer, en kan 'n brand,
elektriese skok, skade en/of beserings veroorsaak.
Ligging:
• In die buitelug (in direkte sonlig), op die strand, op 'n skip of 'n
ander vaartuig, binne-in 'n voertuig, in mediese instellings,
onstabiele liggings, naby water, reën, water of rook.
• As die TV in die kleedkamer van 'n
openbare bad of 'n warmbron geplaas
word, kan die TV beskadig word deur
swael in die lu g, ens.
CS
AF
VN
RU
Kragkabel (WS)
Hanteer die kragkabel (WS) en kragpunt as volg om risiko van
brand, elektriese skok of skade en/of beserings te vermy:
Die vorm van die muurpropprop (WS), wat saam met die TV-stel
kom, hang af van die streek. Maak seker die korrekte
muurpropkabel (WS) met die prop wat in die muurpropsok (WS)
pas, is voorsien.
Gebrui k net kragkabel (WS) wat Sony verska f, en nie dié van
ander handelsmerke nie.
Steek die prop ten volle by die muursok (WS) in.
Gebrui k die TV-stel net met 110–240 V-muurkrag (WS).
Wanneer jy kab els aanlê, maak seker jy on tprop die kragkabel
(WS) (vir jou veiligheid), en mo enie dat jou voete oo r die kabels
struikel nie.
Ontkopp el die kragkabel (WS) van die muursok (WS ) voordat jy
aan die TV-stel werk of dit s kuif.
Hou die kragkabel (WS) weg van hittebronne.
• Vir die beste beeldgehalte, moenie die skerm aan direkte
beligting of s onlig blootstel nie.
• Moenie die T V van 'n koue omgewing na 'n warm omgewing
skuif nie. Skielike kamertemperatuur-veranderinge kan moontlik
vogkondensasie veroorsa ak. Dit kan moontlik veroors aak dat
die TV swak beeld en/of swak kleur wys. Indien dit sou
plaasvind, laat die vo g toe om volledig te verdamp v oordat jy
weer die TV aanskakel.
AF
3
Page 24
Omgewing:
StaanderStaander
• Plekke wat warm , vogtig of oorm atig stowwerig is, waar i nsekte
kan inkom, waar dit blootgeste l kan word aan meg aniese
vibrasies, naby ontvlambare voorwerpe (kerse, ens.). Die TV-stel
moenie blootgestel word aan gedrup of gespat nie, en geen
voorwerpe wat met vloeistowwe gevul is, so os vase, mag op die
TV geplaas word nie.
• Moenie die TV in 'n vogtige of
stowwerige ruimte plaas, of in 'n kamer
met olierige rook of stoom (naby
kooktafels of bevogtigers) nie. Brand,
elektriese skok, of buiging kan
moontlik ontstaan.
• Moenie die TV p laas op plekke met uitermatige te mperature,
soos in direkte sonlig, naby 'n verwarmer of 'n
verwarmingsgleuf nie. Die TV kan moontlik in sulke gevalle
oorverhit, wat ver vorming van die omhulse l en/of TVwanfunksie ka n veroorsaak.
Situasie:
• Moenie gebruik terwyl jou hande n at is, as die kabinet afgehaal
is, of met aanhegsels wat nie deur die vervaardiger aanbeveel
word nie. Ontkoppel die TV-stel van die muursok (WS) en
antenna tydens donderstorms.
• Moenie die TV plaas sodat dit in 'n oop
ruimte uitsteek nie. Bes ering of skade as
gevolg van iemand of iets wat teen die
TV stamp, kan dan plaasvind.
Gebreekte stukke:
• Moenie enige iets na die TV-stel gooi nie. Die skerm se glas kan
deur die impak breek, en kan ernstige beserings veroorsaak.
• As die oppervlak van die TV-stel kraak, moenie daaraan raak
voor jy dit van die kragkabel (WS) ontkoppel het nie. Anders kan
elektriese skok dalk p laasvind.
Wanneer nie in gebruik nie
• As jy vir etlike dae lank die TV-stel nie gaan gebruik nie, moet
die TV-stel van die kragpunt (WS) ontkoppel word, vir
omgewings- en veiligheidsredes.
• Aangesien die TV-stel nie van die kragpunt (WS) ontkoppel is
wanneer die TV-stel bloot afgeskakel word nie, trek die prop uit
die muursok (WS) om die TV-stel heeltemal af te skakel.
• Sekere TV-stelle kan egter kenmerke hê wat vereis dat die TVstel in bystandsmodus gelaat moet word om korrek te werk.
Vir kinders
• Moenie toelaat dat kinders op die TV-stel klim ni e.
• Hou klein bykomstighede buite bereik van kinders, sodat hulle
dit nie insluk nie.
As die volgende probleme plaasvind...
Skakel af die TV-stel en ontprop die kragkabel (WS) onmiddellik
as enige van die volgende probleme plaasvind.
Vra jou handelaar of Sony-versiens entrum dat daarna gekyk word
deur gekwalifiseerde dienspersoneel.
Wanneer:
Kragkabel (WS) beskadig is.
Muur sok (WS) nie behoorlik p as nie.
TV-stel beskadi g is omdat dit laat val of gesta mp is, of omdat
iets daarna gegooi is.
Enig e vloeistof o f voorwerp deur die op eninge in di e kabinet
val.
Oor LCD-monitortemperatuur
Wanneer die LCD-monitor vir 'n lang tyd gebruik word, word die
omgewing daar rondom warm. Dit kan moontlik warm vo el as jy
dit met die hand aanraak.
MUUR-MONTEERRAAM
Die onderstaande inlig ting toon die korrekte hantering van die
Muur-monteerraam. Lees hierdie inligting deeglik en gebruik die
Muur-monteerraam korrek.
Aan klante:
Neem die volgende voorsorgmaatreëls in ag vir veiligheid, om
ernstige besering te verhoed weens brand, elektriese skok, dat
die produk omval, of dat die produk val.
• Subkontrakteer die plasing aan gelisensieerde kontrakteurs, en
hou klein kinders weg tydens die plasing.
• Subkontrakteer die verh uising of aftakeling van die TV aan
gelisensieerde kontrakteurs.
• Moenie skroewe, ens ná plasing van die TV verwyder nie.
• Moenie veranderings aan die dele van die Muur-monteerraam
aanbring nie.
• Moenie enige toerusting buiten die gespesifiseerde produk
aanheg nie.
• Moenie enige ander vrag as die TV aan die Muur-monteerraam
laat hang nie.
• Moenie op die TV leun of van hang nie.
• Moenie die TV hanteer met oormatige krag tydens skoonmaak
of onderhoud nie.
Aan Sony-handelaars en -kontrakteurs:
Die volgende instruksies is slegs vir Sony-handelaars en
gelisensieerde kontrakteurs. Lees die veiligheidvoorsorgmaatreëls hier onder en skenk spesiale aandag aan
veiligheid tydens die plasing, instandhouding en kontrolering van
hierdie produk.
• Wanneer jy die TV hanteer of aanheg, hou dit aan die kante vas.
Moenie die TV oplig aa n die staander nie.
• Moenie die Muur-monteerraam aan
muuroppervlakke plaas waar die hoeke of
kante van die TV weg van die muur af
staan nie.
• Moenie die TV oor of onder 'n lugversorger
plaas nie.
• Plaas die M uur-monteerraam stewig aan die
muur en volg die instruksies in hierdie
instruksie handleid ing. Indien e nige van die
skroewe los is of uitval, kan die Muurmonteerraam dalk val en besering of skade
aan eiendom veroorsaak.
• Gebruik die verskafde skroewe en
aanhegonderdele behoort, en volg die
instruksies in hierdie in struksiehan dleiding.
Indien jy ander items gebruik, kan die TV dalk
val en liggaamlike besering aan iem and of skade aan die TV
veroorsaak.
• Monteer die haak behoorlik, en volg die instruksie-prosedure
wat dit verdui delik, in hie rdie instruksie handleidi ng.
• Maak die skroewe stewig in die aangewese posisie vas.
AF
4
Page 25
• Moenie die TV onderwerp aan skok tydens die plasing nie.
• Plaas die T V aan 'n muur wat regaf en plat is.
• Ná behoorlike plasing van die TV, maak die kabels behoorlik vas.
• Moenie dat die kragkabel (WS) of die
verbinding-kabel geknyp word nie,
want die inter ne geleier s kan
blootgestel word en 'n kortsluiting of 'n
elektriese verbreking veroorsaak.
Voorsorgmaatreëls
TV-kyk
• Sekere mense kan moontlik ongemak ervaar (soos
oogmoegheid, vermoeidheid of naarheid) terwyl hulle 3Dvideobeelde kyk of stereoskopiese 3D-speletjies speel. Sony
beveel aan dat alle kykers gereeld rus wanneer hulle 3Dvideobeelde kyk of stereoskopiese 3D-speletjies speel. Hoe lank
en hoe gereeld gerus moet word, wissel van persoon tot
persoon. Jy moet besluit wat vir jou die beste werk. As jy enige
ongemak ervaar, moet jy ophou om 3D-videobeelde te kyk of
stereoskopies 3D-spe letjies te speel totdat die ongem ak ophou.
Raadpleeg 'n dokter as jy dink dis nodig. Lees ook (i) die
instruksieh andleiding van enige a nder toestel of media wat j y
saam met hierdie televisie gebruik en (ii) ons webwerf
(http://www.sony-asia.com/support) vir die jongste inligting.
Jong kinders se oë (veral dié van jonger as ses jaar oud) is nog
besig om te ontw ikkel. Raadpleeg jou dokter (soos 'n kinderarts
of oogarts) voordat jy jo ng kinders toelaat om 3D -videobeelde
te kyk of stereoskopies 3D-speletjies te speel. Volwassenes
moet oor jong kinders toesig hou om te verseker dat hulle
bogenoemde aanbevelings volg.
• Mo enie 3D-bril of battery gebruik, bew aar of laat naby 'n vuur of
op plekke met 'n hoë temp eratuur soos direkte sonlig of in
sonverhitte motors nie.
• Wanneer jy die gesimuleerde 3D-funksie gebruik, let op dat die
vertoonde beeld anders is as die oorspronklike beeld weens
omskakeling deur hierdie televisie.
• Kyk TV in gematigde lig, want as jy TV kyk in 'n swak lig of vir 'n
lang tydperk, strem dit jou oë.
• Wanneer jy oorfone gebruik, verstel die volume om
buitensporige vlak ke te vermy, want dit kan moontlik lei tot
gehoorskade.
LCD-skerm
• Hoewel die LCD-skerm gemaak is met hoëpresisie-tegnologie
en 99,99% of meer van die piksels effektief is, kan moontlik
swart stippels verskyn of helder punte lig (rooi, blou, of groen)
kan moontlik voortdurend op die LCD-skerm verskyn. Dit is 'n
strukturele eienskap van die LCD-skerm en is nie 'n wanfunksie
nie.
• Moenie die voorste filter druk of krap of voorwerpe bo-op
hierdie TV-stel plaas nie. Die beeld kan moontlik ongelyk wees
of die LCD-skerm kan moontlik beskadig word.
• As hierdie TV-stel in 'n koue plek gebruik word, kan 'n smeer
moontlik in die beeld verskyn, of die beeld kan moontlik donker
word. Dit dui nie op faling nie. Die verskynsel verdwyn wanneer
die temperatuur styg.
• Spookbeelde kan moontlik plaasvind wanneer stil beelde
voortdurend gewys word. Dit kan moontlik na 'n paar oomblikke
verdwyn.
• Die skerm en kabinet word warm wanneer hierdie TV-stel in
gebruik is. Dit is nie 'n wanfunksie nie.
• Die LCD-skerm bevat 'n klein hoeveelheid vloeibare kristal. Volg
jou plaaslike verordeninge e n regulasies as jy dit moet weggooi.
Hanteer die skerm se oppervlak/kabinet van
die TV-stel en maak dit skoon
Maak seker jy ontprop die kragkabel (WS) wat van die muursok
(WS) na die TV-stel gekoppel is, voor jy dit skoonmaak.
Om wesenlike agteruitgang of agteruitgang van die
skermbedekking te vermy, volg die volgende voorsorgmaatreëls.
• Om stof van die skerm se oppervlak/kabinet te verwyder, vee
liggies met 'n sagte doek. As die stof hardnekkig is, vee met 'n
sagte doek af wat effens klam gemaak is met 'n verdunde milde
oplossing van skoonm aakmiddel.
• Moeni e water of skoonmaakmiddel direk op
die TV-stel spuit nie. Dit kan moontlik na die
onderkant van die skerm of eksterne dele
drup, en by die TV-stel ingaan, en kan
moontlik die TV-stel beskadi g.
• Moet nooit enige soort skuursponsie, alkaliese/suurskoonmaakmidd el, skuurpoeier, of vlugt ige oplosmidd el soos
alkohol, benseen, verdunner of in sekdoder gebruik nie. Om
sulke stowwe te gebruik of as die stowwe langdurig kontak het
met rubber of viniel, kan dit lei tot skade van die skerm se
oppervlak en die kabinetmateriaal.
• Daar word aan beveel dat jy die ventilasie gate nou en dan
stofsuig om be hoorlike venti lasie te verse ker.
• Wanneer jy die hoek van die TV-stel verstel, beweeg dit stadig
om te verhoed dat die TV-stel van die tafel staander afval of
afgly.
Opsionele toerusting
Hou opsionele komponente of enige toerusting wat
elektromagnetiese straling afgee, weg van die TV-stel. Anders
kan beeldvervorming en/of ruisende klank moontlik plaasvind.
Draadlose funksie van die eenheid
• Moenie hierdie eenheid naby mediese toerusting (pasaangeër,
ens.) gebruik nie, want dit k an lei tot wanfunksionering van di e
mediese toerusting.
• Hoewel hierdie eenheid geënkripteerde seine stuur/ontvang,
moet jy oppas vir ongemagtigde onderskepping. Ons kan nie
verantwoordelik gehou word vir sulke probleme nie.
Waarskuwing oor die afstandbeheer
• Plaas die batter ye met hul pole in die korrekte rigtings in.
• Moenie ve rskillende soorte batte rye saam gebruik o f ou en
nuwe batterye meng nie.
• Gooi batter ye weg op 'n omgew ingsvriendelike manie r. Sekere
streke het moontlik regulasies oo r die weggooi van batter ye.
Raadpleeg jou plaaslike owerheid.
• Hanteer die afstandbeheer versigtig. Moenie dit laat val of
daarop gaan staan, of eni ge vloeistof daarop mor s nie.
• Moenie die afstandbeheer naby 'n hittebron, 'n plek met direkte
sonlig, of in 'n klam kam er plaas nie.
MUUR-MONTEERRAAM
• As jy die TV, wat aan die muurhegstuk geheg is, vir 'n lang ruk
gebruik, word die muur agter of bo-op die TV moontlik verkleur,
of die muurpapier kan los kom, afhangende van die materia al
van die muur.
• Indien die m uurhegstuk afgehaal word nadat dit in die muur
geïnstalleer was, sal daar skroefgate oorbly.
• Moenie die Muur-monteerraam op 'n plek gebruik waar dit aan
meganiese vibrasies bl ootgestel word nie.
CS
AF
VN
RU
AF
5
Page 26
Om ander toestelle te verbind
Na HDMI OUT
< 21 mm
< 12 mm
Na AUDIO OUT Na COMPONENT
OUT (P
R/PB/Y)
Na VIDEO OUT
SDHD
beeld Kwaliteit
• OV- saamgestelde kabel
• Antenna-kabel
Standaarddefinisie- (SD) video's het beeldseine met 'n
vertikale resolusie va n 480 (NTSC) of 576 (PAL/SECAM) lyne.
•Komponent-kabel •HDMI-kabel
Hoëdefinisie- (HD) video's het beeldseine met 'n
vertikale resolusie van 720 of 1,080 lyne.
Om met 'n HDMI-kabel te verbind
Om met komponentkabels te verbind
Om met OV- saamgestelde kabels te
verbind
AF
6
Page 27
Hoe om die TV op die muur te installeer
Sagte doek
Staandernekke
Staander
Aan klante
Voldoende kundigheid word vereis om hierdie produk te plaas. Subkontrakteer die plasing aan Sonyhandelaars of gelisensieerde -kontrakteurs, en skenk genoeg aandag aan veiligheid gedurende die plasing.
Sony is nie aanspreeklik vir enige skade of besering wat deur verkeerde hantering of onbehoorlike plasing
of die plasing van iets anders as die gespesifiseerde produk veroorsaak word nie. Jou wettige regte (indien
enige) word nie geaffekteer nie.
Aan Sony-handelaars en -kontrakteurs
Voldoende kundigheid word vereis om hierdie produk te plaas. Lees hierdie instruksiehandleiding deeglik
deur om die plasing veilig te kan doen. Sony is nie aanspreeklik vir enige skade of besering wat deur
verkeerde hantering of onbehoorlike plasing veroorsaak word nie. Gee asseblief hierdie handleiding aan
die klant ná plasing.
Jou TV se tafelstande sal as deel van die muurhanghaak gebruik word.
Let wel
• Sien bladsy 2 (Veiligheidsinligting) en bladsy 5 (Voorsorgmaatreëls) oor MUUR-MONTEERRAAM voordat die Muurmonteerraaminstallering gedoen word.
• Indien die tafelstaander aan die TV vasgeheg is, haal die tafelstaander vooraf af.
• Plaas die TV met die skerm na onder op 'n plat, stabiele oppervlak waarop 'n dik, sagte doek lê wat groter is as die
TV, wanneer u die staander aanheg of die tafelstaander van die TV afhaal, om skade aan die oppervlak van die LCDskerm te voorkom.
• Sodra die staandernekke van die staander af afgehaal is, bewaar die staandernekke en skroewe op 'n veilige plek.
• Wanneer u die tafelstaander weer aanheg, maak die skroewe vas (wat voorheen verwyder is) in die oorspronklike
gate aan die agterkant van die TV.
Skroewe vir muurhangbasis (8 mm in deursnee, nie voorsien)
KD L-50W8 07 B, K DL-5 0W8 00 B, K DL-5 0W7 00 B(8 )
KDL-42W807B, KDL-42W800B, KDL-42/32W700B (4)
AF
8
Page 29
2 Maak seker die muur het genoeg ruimte vir die TV en in staat is om 'n gewig van minstens
Skermmiddelpunt
Skermmiddelpunt
vier keer dié van die TV te hanteer.
Raadpleeg die volgende tabel wanneer u die TV op die muur installeer. Kyk bladsy
bladsy 15-17 (Spesifikasies) vir die TV se gewig.
KDL-50W807B, KDL-50W800B, KDL-50W700B
KDL-42W807B, KDL-42W800B, KDL-42/32W700B
CS
AF
VN
RU
Modelnaam
KDL-
50W807B/
50W800B/
50W700B
42W807B/
42W800B/
42W700B
32W700B729433188413113
Let wel
• Syfers in die tabel kan dalk effens wissel, afhangende van die installering.
Skermafmetings
1,116656130469118
958563175465118
Skermmiddelpunt-
afmetings
Lengte vir haakwerk
Eenheid: mm
9
AF
Page 30
3 Maak 'n merk op die papiersjabloon A wat die middel van die skerm vir jou TV aandui.
100
150
200
250
100
150
200
250
100
150
200
250
KDL-50W807B, KDL-50W800B, KDL-50W700B
Skaal op papiersjabloon A
KDL-42W807B, KDL-42W800B,
KDL-42/32W700B
Skaal op papiersjabloon A
Merk vir KDL-32W700B
Merk vir KDL-42W807B,
KDL-42W800B, KDL-42W700B
Merk vir KDL-50W807B,
KDL-50W800B, KDL-50W700B
30
1
2
3
4
10
0
50
100
150
200
250
300
350
30
5
6
7
8
20
10
0
50
100
150
200
250
300
350
1, 2, 3, 4
5, 6, 7, 8
30
1
2
3
4
20
10
0
50
100
150
200
250
300
350
1, 2, 3, 4
KDL-50W 807B , KDL-50W 800B,
KDL-50W700B
KDL-42W807B, KDL-42W800B,
KDL-42/32W700B
Muur
Muur
A
A
KDL-50W 807B , KDL-50W 800B,
KDL-50W700B
KDL-42W807B, KDL-42W800B,
KDL-42/32W700B
4 Plak die papiersjabloon A aan die muur en boor gate volgens die nommers op die
papiersjabloon A met 'n elektriese boor.
20
5 Verwyder die papiersjabloon A van die muur.
6 Heg muurhangbasis B korrek aan die muur met gebruik van die skroewe (8 mm in
deursnee, nie voorsien).
10
AF
Page 31
Hoe om vir die installasie van die TV voor te berei
1 Haal die skroewe van die agterkant van die TV af. Bewaar die verwyderde skroewe op 'n
veilige plek, en hou dit weg van kinders.
CS
AF
VN
2 Steek die pen (op staanderbeskermer C) in die gat op staander H, en vou dan die
staanderbeskermer C op. Bevestig dat die standerbeskermer C stewig aan die stander
H aangeheg is.
3 Heg staander H aan die TV met gebruik van verskafde skroewe D. Heg spasieerders E in
f
die gate wat deur die driehoekpunte aangedui word
KDL-50W700B word gebruik ter illustrasie.
. K DL-5 0W807B, KD L-50 W80 0B,
RU
AF
11
Page 32
Hoe om die TV op die muur te installeer
B
1
2
1
2
G
C
C
B
B
F
G
F
B
E
Muur
KDL-50W807B, KDL-50W800B,
KDL-50W700B
KDL-42W807B, KDL-42W800B,
KDL-42/32W700B
Muur
1 Koppel en bind die kabels saam voordat jy die TV op die muur installeer.
2 Installeer die TV op die muur. Maak daarna seker dat staanderbeskermer C stewig aan
muurhangbasis B vasgemaak is, en dat spasieerders E aan die muur raak. Heg
haakdopplaat F vas met gebruik van verskafde skroewe G.
AF
12
Page 33
Afmetings van die gatposisies op die muur
BB
176 mm
76 mm76 mm
28 mm28 mm
B
28 mm
76 mm
Verskaf die volgende inligting aan die gelisensieerde kontrakteurs indien nodig.
Gebruik skroewe (8 mm in deursnee, nie voorsien) om muurhangbasis B op die muur te installeer.
Gebruik verskafde papiersjabloon A wat die werklike posisie van die muurhangbasis B wys, om
installasie te vergemaklik.
KDL-50W807B, KDL-50W800B, KDL-50W700B
KDL-42W807B, KDL-42W800B, KDL-42/32W700B
CS
AF
VN
RU
AF
13
Page 34
Foutspeuring
Agterkant van TV
Wanneer die beligting-LED rooi flikker, tel
hoeveel keer dit flits (intervaltyd is drie
sekondes).
As die beligting-LED rooi flikker, stel die TV
terug deur die muurpropkabel (WS) vir twee
minute van die TV te ontkoppel, en skakel dan
weer die TV aan.
As die probleem voortduur, kontak jou
handelaar of Sony-dienssentrum en vertel
hoeveel keer die LED-aanduider rooi flikker
(intervaltyd is drie sekondes). Druk / op die
TV om dit af te skakel, ontkoppel die
muurpropkabel (WS) en stel jou handelaar of
Sony-versiensentrum in kennis.
Wanneer die Beligting-LED nie flits nie,
kontroleer die items as volg.
Jy kan ook [Probleemoplossing] in die i-Manual
raadpleeg, of selfdiagnose uitvoer deur die
volgende te kies:
ondersteuning] [Selfdiagnostiek]. As die
probleem voortduur, laat jou TV deur
gekwalifiseerde dienspersoneel versien.
Probleemoplossing
Daar is geen beeld (skerm is donker) en geen
klank nie.
Gaan die antenna/kabelkoppeling na.
Konnekteer die TV aan die kragpunt (WS) en druk
/ op die TV of afstandbeheer.
Sommige programme kan nie ingestel word
nie.
Kontroleer die antenna (lugdraad).
Die afstandbeheer funksioneer nie.
Vervang die batterye.
Jou TV kan dalk in Sinkro-modus wees.
Druk SYNC M ENU , kies [TV-beheer] en kies dan
[Tuis (Kieslys)] of [Opsies] om die TV te beheer.
Die [Sluiting deur Ouer] wagwoord is vergete.
Voer 9999 in vir die PIN-kode. (PIN-kode 9999
word altyd aanvaar.)
Die omgewing rondom die TV word warm.
Wanneer die TV vir 'n lang tyd gebruik word, word
die omgewing daar rondom warm.
Dit kan dalk warm voel as jy dit met die hand
aanraak.
[Hulp] [Kliënte-
Gevriesde oudio of video, 'n blanko skerm of
die TV reageer nie op TV- of
afstandbeheerknoppies nie.
Doen 'n eenvoudige terugstelling van die TV deur
die kragkabel (WS) vir twee minute uit te trek en
weer in te prop.
Kan nie die /, CH+/–, +/–, ///, ,
en HOME knoppies op die TV kry nie.
Kyk die illustrasie hier onder vir die ligging van die
knoppies op die TV.
Die beligting-LED word aangeskakel.
Indien jy nie wil hê dat die beligting-LED aan
moet gaan nie, kan u dit afskakel.
Druk HOME, en kies dan [Stellings] t
[Stelsel-stellings] t [Algemene Opstelling] t
[Beligting-LED] t [Af]. U kan ook OPTIONS druk
en dan [Beligting-LED] t [Af] kies.
Kan nie aan 'n koordlose roeteerder deur WPS
koppel nie.
As jy WEP-sekuriteit gebruik, kies [Maklik] t
[Wi-Fi] t [Verbind met skanderinglys]. Kies dan
die netwerk-naam (SSID) waaraan jy wil koppel.
Kan nie die vereiste netwerk-naam in
netwerk-opstelling vind nie.
Kies [[Sleutel In Per Hand]] en druk om
netwerk-naam in te voer.
AF
14
Page 35
Spesifikasies
Stelsel
Paneelstelsel
LCD (vloeibarekristal-skerm)-paneel, LED-skermlig
TV stelsel
Analoog: B/G, I, D/K, M, L
Digitaal: DVB-T/DVB-T2
Kleur/video-stelsel
Analoog: PAL, SECAM, NTSC3.58, NTSC4.43
Digitaal: Verwys na die i-Manual
Kanaaldekking
Analoog: UHF/VHF/kabel, afhangende van jou
land/areakeuse.
Digitaal: UHF/VHF, afhangende van jou land/
areakeuse.
10BASE-T/100BASE-TX-koppelaar (Afhangende
van die werksomgewing van die netwerk kan
koppelspoed wissel. 10BASE-T/100BASE-TXkommunikasiekoers en kommunikasiegehalte
word nie op hierdie TV gewaarborg nie.)
KDL-50W807B: 89 W
KDL-50W800B: 89 W
KDL-50W700B: 89 W
KDL-42W807B: 80 W
KDL-42W800B: 80 W
KDL-42W700B: 80 W
KDL-32W700B: 69 W
Afmetings (Ongv.) (b × h × d)
met tafelstaander
KDL-50W807B: 1,116 × 693 × 179 mm
KDL-50W800B: 1,116 × 693 × 179 mm
KDL-50W700B: 1,116 × 693 × 179 mm
KDL-42W807B: 958 × 600 × 170 mm
KDL-42W800B: 958 × 600 × 170 mm
KDL-42W700B: 958 × 600 × 170 mm
KDL-32W700B: 729 × 465 × 141 mm
sonder tafelstaander
KDL-50W807B: 1,116 × 656 × 64 mm
KDL-50W800B: 1,116 × 656 × 64 mm
KDL-50W700B: 1,116 × 656 × 64 mm
KDL-42W807B: 958 × 563 × 64 mm
KDL-42W800B: 958 × 563 × 64 mm
KDL-42W700B: 958 × 563 × 64 mm
KDL-32W700B: 729 × 433 × 64 mm
Massa (Ongv.)
met tafelstaander
KDL-50W807B: 14.8 kg
KDL-50W800B: 14.8 kg
KDL-50W700B: 14.8 kg
KDL-42W807B: 11.7 kg
KDL-42W800B: 11.7 kg
KDL-42W700B: 11.7 kg
KDL-32W700B: 7.9 kg
sonder tafelstaander
KDL-50W807B: 13.6 kg
KDL-50W800B: 13.6 kg
KDL-50W700B: 13.6 kg
KDL-42W807B: 10.5 kg
KDL-42W800B: 10.5 kg
KDL-42W700B: 10.5 kg
KDL-32W700B: 6.9 kg
Let wel
• Die beskikbaarheid van opsionele bykomstighede
hang af van land/streek/TV model/voorraad.
• Ontwerp en spesifikasies is onderhewig aan wysiging
sonder vooraf kennisgewing.
• Hierdie TV-stel sluit MHL 2 in.
Notas oor digitale TV-funksie
• Enige funksies vir digitale TV () sal net
werk in lande of gebiede waar DVB-T/DVBT2 (MP EG-2 en H.26 4/M PEG -4 AVC) digi tal e
landlangse seine uitgesaai word.
Raadpleeg jou plaaslike handelaar of jy 'n
DVB-T/DVB-T2-sein kan ontvang waar jy
woon.
• Hierdie TV-stel voldoen aan DVB-T/DVB-T2-
spesifikasies, maar versoenbaarheid met
toekomstige DVB-T/DVB-T2 digitale
landlangse uitsendings word nie
gewaarborg nie.
• Sekere digitale TV-funksies is dalk nie in
alle lande/gebiede beskikbaar nie.
AF
16
Page 37
Handelsmerkinligting
• Die terme HDMI en HDMI High-Definition
Multimedia Interface en die HDMI logo is
handelsmerke of geregistreerde
handelsmerke van HDMI Licensing LLC in
die Verenigde State en ander lande.
• DLNA®, die DLNA logo en DLNA CERTIFIED®
is handelsmerke, diensmerke of
sertifiseringsmerke van die Digital Living
Network Alliance.
• Manufactured under license from Dolby
Laboratories.
Dolby and the double-D symbol are
trademarks of Dolby Laboratories.
• “BRAVIA” en is handelsmerke
van Sony Corporation.
• TrackID is 'n handelsmerk of geregistreerde
handelsmerk van Sony Mobile
Communications AB.
• Gracenote, Gracenote eyeQ, Gracenote
VideoID, Gracenote Video Explore,
Gracenote MusicID, die Gracenote-logo en
logoletters, en die “Aangedryf deur
Gracenote“-logo is óf geregistreerde
handelsmerke óf handelsmerke van
Gracenote in die Verenigde State en/of
ander lande.
• Opera® Devices SDK from Opera Software
ASA. Copyright 1995-2014 Opera Software
ASA. All rights reserved.
• Wi-Fi, Wi-Fi Direct en Miracast is
handelsmerke of geregistreerde
handelsmerke van Wi-Fi Alliance.
• “Sony Entertainment Network logo” en
Sony Entertainment Network is
handelsmerke van Sony Corporation.
• MHL, Mobile High-Definition Link en die
MHL logo is handelsmerke of
geregistreerde handelsmerke van MHL
Licensing, LLC.
• Die Bluetooth®-woordmerk en logo's word
besit deur die Bluetooth SIG, Inc. en enige
gebruik van sodanige merke deur Sony
Corporation is ingevolge lisensie. Ander
handelsmerke en handelsname is dié van
hul onderskeie eienaars.
CS
AF
VN
RU
AF
17
Page 38
Page 39
Page 40
Ukwesekwa kwamakhasimende nokuxhumana:
Kliënte-ondersteuning en kontak: