• Abanye aba ntu bangahlangabezana no kunganethezeki
(njengokulimala kwam ehlo, ukuzinwaya, noma isican ucanu)
ngenkathi babuke izithombe zevidiyo ye-3D noma badlala
imidlalo ye-stereoscopic 3D. I-Sony ikhu thaza bonke ababukeli
bathathe amakhefu a vamile ngenkathi ubuka izit hombe
zamavidi yo e-3D noma udlala i midlalo ye 3D ecacisw e kahle.
Ubude kanye nokuvama k wamakhefu adingekayo kungahluka
ngomuntu ngamuny e. Kumele ukhethe okukusebenzela
kangcono. Uma uh langabezana nokungakhululeki, kumel e ume
ukusebenzisa lomkhiqizo nokubuka izithombe zevidiyo ye-3D
kuze kuphele ukungakhululeki; xhu mana nodokotela uma
ukholwa ukuthi kunesiding o. Futhi kufanele ubuyekeze (i)
imanuwali yemiyalo yenye idivayisi noma imidiya
esetshenziswe nal o mabonakude kanye (ii) n ewebhusayithi
yethu (http://www.sony -asia.com/suppo rt) ngolwazi
lakamuva. Umbono owezing ane ezincane (ikakhulu labo
abangaph ansi kwemin yaka eyisith upha) siphez u kwawo
siyasungula. Xhum ana nodokotela wakho (njen go dokotela
wezingane noma wameh lo) phambi kokuvumela umntwa na
omncane abukele lezitho mbe zevidiyo ye-3D noma ukudlala
imidlalo ye-3D ecacisiwe kahle. Abadala kumele bagade
abantwana abada la ukuqinisekisa ukuthi bayalandela okushiwo
okubalwe ngenhla.
• Ungasebenzisi, ugcwalise, ugcine, noma ushiye i-Active 3D
Glasses edu ze komlilo, nom a ezindawe ni ezinezinga lokushisa
eliphezulu, isib., elangeni ngqo, noma ezimotweni
ezifudunyezwa ilanga.
• Uma usebenz isa umsebenzi ofanayo w e-3D, sicela uqaphele
ukuthi isith ombe esibo nisiwe sishin tshiwe kusuka k wesoqobo
ngenxa yokuguqulela okwenziwe yelo mabonakude.
• Unga phushi nom a ulimaze isih lungi esiphambili, noma ubeke
izinto phezu kwesethi ye-TV. Isithombe singahle singaling ani
noma isikrini se-LCD singahle s ephukile.
• Uma le sethi ye-TV isetshenziswe endaweni ebandayo, ibala
lingavela esithombeni noma isithombe singabamnyama. Lokhu
akukhombisi ukwahlule ka. Lokhu kuyanyamalala njengeba
izinga lokushisha liphakama.
• I-Ghosting ingavela uma izithombe ezimile ziboniswa
ngokuqhubekayo. Inga nyamalala emuva kwes ikhashana.
• Isikrini kanye nekhabinethi kuyafudumala uma le sethi ye-TV
isebenza. Kodwa-ke, lokhu akukona ukuphuka kwawo.
• Isikrin i se-LCD siqukethe inani el incane lokusa manzi
okukhanyayo. Landela izinkombandlela nemithetho yendawo
yakho ngokuvezwa.
• Lahla amab hetri ngendlela engahlukumez i imvelo. Ezinye
izindawo zi nezindlela ez iphephile zokulahla am abhetri. Sic ela
uxhumane nabomth etho abasendaweni.
• Phatha isilawulikude ngokunakekela. Ungawisi noma
uyinyathele, uthele amanz i wanoma uluphi uhlob o kuyo.
• Ungabeki isilawulikude endaweni duzane nokushisa, indawo
eqondene nelanga, nom a igumbi elimanzi.
Dankie dat jy hierdie Sony produk gekies het.
Lees hierdie handleiding deeglik voordat jy die TV gebruik en
bewaar dit vir toekomstige verwysing.
Let wel
• Voordat jy die TV gebruik, lees die "Veiligheidsinligting"
(bladsy 2).
• Instruksies oor “Hoe om die TV op die muur te installeer” is
ingesluit in hierdie TV se instruksiehandleiding.
• Beelde en illustrasies wat in die kitsbegingids en hierdie
handleid ing gebruik word, is net vi r naslaando eleindes e n kan
verskil van die werklike produk se voorkoms.
Ligging van die identifiseeretiket
Etikette vir die TV-modelnommer, kragtoevoergradering is a gter
op die TV geleë.
Veiligheidsinligting
WAARSKUWING
Moenie batterye bloot stel aan oormatige hitte soos sonskyn,
brand of iets dergeliks nie.
Plasing/opstelling
Plaas en gebruik die TV-stel volgens die instruksies hieronder om
risiko van brand, elektriese skok of skade en/of beserings te
vermy.
Plasing
• Om te voorkom dat jy gly en jouself beseer, moenie op die TV se
beskermende sak sta an terwyl jy die TV-stel uitpak nie.
• Die TV-stel moet naby 'n maklik toeganklike muurprop (WS)
geplaas word.
• Plaas die TV-stel op 'n sta biele, gelyk oppervla k om te verhoe d
dat dit afval en liggaamlike beserings of skade aan die TV
veroorsaak.
• Installeer die TV waa r dit nie getrek, gestoot of omgestam p kan
word nie.
• Installeer di e TV sodat die TV se tafelbladstaander ni e op die TVstander uitsteek nie (nie voorsien nie).
As die tafelbladstaand er op die TV-stander uitsteek, kan dit
maak dat die TV vooroor val, afval, en persoonlike besering of
skade aan die TV v eroorsaak. (net KDL-55W950B)
• Net gekwalifiseerde dienspersoneel behoort muurplasing te
doen.
• Om veiligheidsredes word daar sterk aanbeveel dat jy Sonybykomstighede gebruik , insluitend:
Muur-mon te erraam SU-WL450
• Gebruik net die s kroewe wat met die muurhegstuk verskaf is,
wanneer jy die muurhe gstuk aan die TV-stel heg. Die verskafde
skroewe is ontwerp soos deur illustrasie aangedui, wanneer
gemeet vanaf die aangehegde oppervlak van die muurhegstuk.
Die deursnee en lengte van die skroewe verskil afhangende van
die muurhegstuk-model.
As jy ander skroewe ge bruik as dié wat verskaf is , kan dit lei tot
interne skade aan die TV-stel, of dit laat val, ens.
AF
2
Page 19
KDL-55W950B
Skroef (verskaf met die
Muur-monteerraam)
Muur-monteerraam
8 mm - 12 mm
Skroef (verskaf met die
Muur-monteerraam)
Muur-monteerraam
8 mm - 12 mm
TV se agterbedekking
30 cm
10 cm
10 cm
10 cm
Laat ten minste soveel ruimte rondom die stel toe.
30 cm
10 cm
10 cm
Laat ten minste soveel ruimte rondom die stel toe.
6 cm
Lugsirkulasie is geblokkeer.
MuurMuur
Geplaas aan die muur
KDL-50W900B/42W900B
Verv oer
• Ontkop pel alle kabe ls voordat jy d ie TV-stel vervoe r.
• Twee of meer mense is nodig om 'n groot TV-stel te vervoer.
• Wanneer jy die TV-stel per hand ve rvoer, hou dit vas soos
hieronder aangedui. Moenie drukking op die LCD-paneel en die
raam ron dom die ske rm plaa s nie.
KDL-55W950B
KDL-50W900B/42W900B
• Wanneer jy die TV-stel verv oer, moenie dit blootstel aan fisiese
skokke of oormatige vibrasie nie.
• Wanneer jy die TV-stel vir herstelwerk vervoer, of wanneer jy
verhuis, verpak dit in die oorspronklike karton en
verpakkingsmateriaal.
Omvalvoorkoming (Behalwe KDL-55W950B)
• Voordat jy die masjienskroef installeer, plaas die TV met die
skerm na onder op 'n stabiele werksoppervlak wat groter as die
TV is.
• Om te voorkom dat die oppervlak van die LCD-skerm beskadig
word, maak seker dat jy 'n sagte doek op die werksoppervlak
plaas.
Ventilasie
• Moet no oit die ventilasiegate bedek of enige iets by die kabinet
insteek nie.
• Laat ruimte rondo m die TV toe, soos hieronde r getoon.
• Daar word sterk aanbeveel dat jy 'n Sony-muur-monteerraam
gebruik, om voldoende lugsirkulasie te v erseker.
Geplaas met staander
• Om behoorl ike ventilasie te verseker, en te verhoed dat
vuiligheid of stof versamel:
Moen ie die TV-stel plat, onderstebo, agte rstevoor of sylings
plaas nie.
Moenie die TV-stel op 'n rak, mat, bed of in 'n kas plaas nie.
Moenie die TV-stel met 'n doek (soos gordyne) of items soos
koerante ens. bedek nie.
Moenie die TV-stel plaas soos hieronder getoon nie.
Kragkabel (WS)
Hanteer die kragkabel (WS) en kragpunt as volg om risiko van
brand, elektriese skok of skade en/of beserings te vermy:
Steek die prop ten volle by die muursok (WS) in.
Gebruik die TV-stel net met 110–240 V-muurkrag (WS).
Wanneer jy kabels aanlê, maak seker jy ontprop die kragkabel
(WS) (vi r jou veiligheid), en moenie dat jou voe te oor die kabels
struikel nie.
Ontkoppel die kragkabel (WS) van die muursok (WS) voordat jy
aan die TV-stel werk of dit skuif.
Ho u die kragkabel (WS) weg van hitte bronne.
Ontkoppel die muurprop (WS) gereeld en maak dit skoon. As
die prop vol stof is en dit trek vog, is die insulasie dalk besig om
te vergaan, wat moontlik kan lei tot 'n brand.
Let wel
• Moenie die kragkabel (WS) oormatig knyp, buig of draai nie. Die
kerngeleiers kan moontlik blootgestel word of breek.
• Moenie die kragkabel (WS) verander nie.
• Moenie enige iets swaars op die kragkabel (WS) sit nie.
• Moenie aan die kragkabel (WS) sélf trek wanneer jy die
kragkabel (WS) van die muur ontkoppel nie.
• Moenie te veel toestelle aan dieselfde muursok (WS) koppel nie.
• Moenie 'n s wak passende muursok (WS) gebruik nie.
Verbode gebruik
Moenie die TV-stel plaas/gebruik op plekke of in omgewings of
situasies soos dié wat hi eronder gelys word nie, want d it kan
moontlik maak dat die TV-stel wanfunksioneer, en kan 'n brand,
elektriese skok, skade en/of beserings veroorsaak.
3
AF
AF
Page 20
Ligging:
• In die buitelug (i n direkte sonlig), op die strand, op 'n skip of 'n
ander vaartuig, binne-in 'n voertuig, in mediese instellings,
onstabiele liggings , naby water, reën, water of rook.
• As die TV in die kleedkamer van 'n
openbare bad of 'n wa rmbron geplaas
word, kan die TV beskadig word deur
swael in di e lug, ens.
• Vir die beste beeldgehalte, moenie die skerm aan direkte
beligting of sonlig blootstel nie.
• Moenie die TV van 'n koue omgewing na 'n wa rm omgewing
skuif nie. Skielike kamertemperatuur-veranderinge kan moontlik
vogkondensasie ve roorsaak. Dit kan moon tlik veroorsaak dat
die TV swak beeld en/of swak kleur wys. Indien dit sou
plaasvind, laat die vog toe om volledig te verdamp voordat jy
weer die TV aanskakel.
Omgewing:
Plekke wat warm, vogtig of oormatig stowwer ig is, waar insekte
kan inkom, waar dit blootges tel kan word aan meganiese
vibrasies, naby ontvla mbare voorwerpe (ke rse, ens.). Die TVstel moenie blootgestel word aan gedrup of gespat nie, en
geen voorwerpe wat met vloeistowwe gevul is, soos vase, mag
op die TV geplaas word nie.
Moenie die TV in 'n vogtige of
stowwerige ruimte plaas, of in 'n
kamer met olierige rook of stoom
(naby kooktafels of bevogtigers) nie.
Brand, elektriese skok, of buiging kan
moontlik ontstaan.
Moen ie die TV plaas op plekke me t uitermatige temperature,
soos in direkte sonlig, naby 'n verwarmer of 'n
verwarmingsgleuf nie. Die TV kan moontlik in sulke gevalle
oorverhit, wat vervorming van die omhulsel en/of TVwanfunksie kan ve roorsaak.
Situasie:
• Moenie gebruik terwyl jou hande n at is, as die kabinet afgehaal
is, of met aanhegsels wat nie deur die vervaardiger aanbeveel
word nie. Ontkoppel die TV-stel van die muursok (WS) en
antenna tydens donderstorms.
• Moenie die TV plaas sodat dit in 'n oop
ruimte uitsteek nie. Bes ering of skade as
gevolg van iemand of iets wat teen die
TV stamp, kan dan plaasvind.
Vir kinders
• Moenie toela at dat kinders op die TV-stel klim nie.
• Hou klein bykomstighede buite bereik van kinders, sodat hulle
dit nie insluk nie.
As die volgende probleme plaasvind...
Skakel af die TV-stel en ontprop die kragkabel (WS) onmiddellik
as enige van die volgende probleme plaasvind.
Vra jou handelaar of So ny-versiensentrum dat daarna ge kyk word
deur gekwalifiseerde dienspersoneel.
Wanne er:
Kragkabel (WS) beskadig is.
Muursok (WS) nie behoorlik pas nie.
TV-stel beskadig is omdat dit laat val of gestam p is, of omdat
iets daarna gegooi is.
Enige vloeistof of voor werp deur die openinge in die kabinet
val.
Oor LCD-monitortemperatuur
Wanneer die LCD-monitor vir 'n lang tyd gebruik word, word die
omgewing daar rondom warm. Dit kan moontlik warm vo el as jy
dit met die hand aanraak.
Gebreekte stukke:
• Moenie enige iets na die TV-stel gooi nie. Die skerm se glas kan
deur die impak breek, en kan ernstige beserings veroorsaak.
• As die oppervlak van die TV-stel kraak, moenie daaraan raak
voor jy dit van die kragkabel (WS) ontkoppel het nie. Anders kan
elektriese skok dalk p laasvind.
Wanneer nie in gebruik nie
• As jy vir etlike dae lank die TV-stel nie gaan gebruik nie, moet
die TV-stel van die kragpu nt (WS) ontkoppel word, vir
omgewings- en veiligheidsredes.
• Aangesien die TV-stel nie van die kragpunt (WS) ontkoppel is
wanneer die TV-stel bloot afgeskakel word nie, trek die prop uit
die muursok (WS) om die TV-stel heeltemal af te skakel.
• Sekere TV-stelle kan egter kenmerke hê wat vereis dat die TVstel in bystandsmodus gelaat moet word om korrek te werk.
AF
4
Page 21
Voorsorgmaatreëls
TV-kyk
• Sekere mense kan moontlik ongemak ervaar (soos
oogmoegheid, vermoeidheid of naarheid) terwyl hulle 3Dvideobeelde kyk of stereoskopiese 3D-speletjies speel. Sony
beveel aan dat alle kykers gereeld rus wanneer hulle 3Dvideobeelde kyk of stereo skopiese 3D-speletjies speel. Hoe lank
en hoe gereeld gerus moet word, wissel van persoon tot
persoon. Jy moet besluit wat vir jou die beste werk. As jy enige
ongemak ervaar, moet jy ophou om 3D-videobeelde te kyk of
stereoskopies 3D-spe letjies te speel totdat die ongem ak ophou.
Raadpleeg 'n dokter as jy dink dis nodig. Lees ook (i) die
instruksieh andleiding van enige a nder toestel of media wat j y
saam met hierdie televisie gebruik en (ii) ons webwerf
(http://www.sony-asia.com/support) vir die jongste inligting.
Jong kinders se oë (veral dié van jonger as ses jaar oud) is nog
besig om te ontw ikkel. Raadpleeg jou dokter (soos 'n kinderarts
of oogarts) voordat jy jo ng kinders toelaat om 3D -videobeelde
te kyk of stereoskopies 3D-speletjies te speel. Volwassenes
moet oor jong kinders toesig hou om te verseker dat hulle
bogenoemde aanbevelings volg.
• Mo enie 3D-bril of battery gebruik, bew aar of laat naby 'n vuur of
op plekke met 'n hoë temp eratuur soos direkte sonlig of in
sonverhitte motors nie.
• Wanneer jy die gesimuleerde 3D-funksie gebruik, let op dat die
vertoonde beeld anders is as die oorspronklike beeld weens
omskakeling deur hierdie televisie.
• Kyk TV in gematigde lig, want as jy TV kyk in 'n swak lig of vir 'n
lang tydperk, strem dit jou oë.
• Wanneer jy oorfone gebruik, verstel die volume om
buitensporige vlak ke te vermy, want dit kan moontlik lei tot
gehoorskade.
LCD-skerm
• Hoewel die LCD-skerm gemaak is met hoëpresisie-tegnologie
en 99,99% of meer van die piksels effektief is, kan moontlik
swart stippels verskyn of helder punte lig (rooi, blou, of groen)
kan moontlik voortdurend op die LCD-skerm verskyn. Dit is 'n
strukturele eienskap van die LCD-skerm en is nie 'n wanfunksie
nie.
• Moenie die voorste filter druk of krap of voorwerpe bo-op
hierdie TV-stel plaas nie. Die beeld kan moontlik ongelyk wees
of die LCD-skerm kan moontlik beskadig word.
• As hierdie TV-stel in 'n koue plek gebruik word, kan 'n smeer
moontlik in die beeld verskyn, of die beeld kan moontlik donker
word. Dit dui nie op faling nie. Die verskynsel verdwyn wanneer
die temperatuur styg.
• Spookbeelde kan moontlik plaasvind wanneer stil beelde
voortdurend gewys word. Dit kan moontlik na 'n paar oomblikke
verdwyn.
• Die skerm en kabinet word warm wanneer hierdie TV-stel in
gebruik is. Dit is nie 'n wanfunksie nie.
• Die LCD-skerm bevat 'n klein hoeveelheid vloeibare kristal. Volg
jou plaaslike verordeninge e n regulasies as jy dit moet weggooi.
Hanteer die skerm se oppervlak/kabinet van
die TV-stel en maak dit skoon
Maak seker jy ontprop die k ragkabel (WS) wat van die muu rsok
(WS) na die TV-stel gekoppel is, voor jy dit skoonmaak.
Om wesenlike agteruitga ng of agteruitgang van die
skermbedekking te vermy, volg die volgende voorsorgmaatreëls.
• Om stof van die skerm se oppervlak/kabinet te verwyder, vee
liggies met 'n sagte doek. As die stof hardnekkig is, vee met 'n
sagte doek af wat effens klam gemaak is met 'n verdun de milde
oplossing van skoo nmaakmiddel.
• Moenie water of skoonmaakmiddel direk op
die TV-stel spuit nie. D it kan moontlik na die
onderkant van die skerm of eksterne dele
drup, en by die TV-stel ingaan, en kan
moontlik die TV-stel beskadig.
• Moet nooit enige soort skuursponsie, alkaliese/suurskoonmaakmidd el, skuurpoeier, of vlugt ige oplosmidd el soos
alkohol, benseen, verdunner of in sekdoder gebruik nie. Om
sulke stowwe te gebruik of as die stowwe langdurig kontak het
met rubber of viniel, kan dit lei tot skade van die skerm se
oppervlak en die kabinetmateriaal.
• Daar word aan beveel dat jy die ventilasie gate nou en dan
stofsuig om be hoorlike venti lasie te verse ker.
• Wanneer jy die hoek van die TV-stel verstel, beweeg dit stadig
om te verhoed dat die TV-stel van die tafel staander afval of
afgly.
Opsionele toerusting
Hou opsionele komponente of enige toerusting wat
elektromagnetiese straling afgee, weg van die TV-stel. Anders
kan beeldvervorming en/of ruisende klank moontlik plaasvind.
Draadlose funksie van die eenheid
• Moenie hierdie eenheid naby mediese toerusting (pasaangeër,
ens.) gebruik nie, want dit k an lei tot wanfunksionering van di e
mediese toerusting.
• Hoewel hierdie eenheid geënkripteerde seine stuur/ontvang,
moet jy oppas vir ongemagtigde onderskepping. Ons kan nie
verantwoordelik gehou word vir sulke probleme nie.
Waarskuwing oor die afstandbeheer
• Plaas die batter ye met hul pole in die korrekte rigtings in.
• Moenie ve rskillende soorte batte rye saam gebruik o f ou en
nuwe batterye meng nie.
• Gooi batter ye weg op 'n omgew ingsvriendelike manie r. Sekere
streke het moontlik regulasies oo r die weggooi van batter ye.
Raadpleeg jou plaaslike owerheid.
• Hanteer die afstandbeheer versigtig. Moenie dit laat val of
daarop gaan staan, of eni ge vloeistof daarop mor s nie.
• Moenie die afstandbeheer naby 'n hittebron, 'n plek met direkte
sonlig, of in 'n klam kam er plaas nie.
AF
AF
5
Page 22
Om die tafelbladstaander aan
Middelposisie
2
1
3
1.5 N∙m
{15 kgf∙cm}
Dik kussing
213
Afstandbeheer met
Raakblad
IRafstandbeheer
te heg (alternatief)
Jy kan die tafelbladstaander verander van die
kantposisie na die middelposisie deur die
instruksies hier onder te volg
(net KDL-55W950B).
1
Om die afstandbeheer te
gebruik
Jy kan die TV gebruik via die voorsiende
Afstandbeheer met Raakblad of IRafstandbeheer (infrarooi).
Let wel
• Afstandbeheer met Raakblad kan net gebruik word
nadat dit by die TV geregistreer is. Jy kan die
Afstandbeheer met Raakblad registreer deur HOME
te druk, en dan [Stellings] t [Stelsel-stellings]
t [Aanraakblad-afstandbeheeropstelling] te kies.
Om die Raakbladwerkinggids te bekyk
Met die raakbladwerkinggids kan jy die
belangrikste gebaarbevele sien wat vir die
huidige TV-skerm beskikbaar is.
1 Raak en hou jou vinger op die middel
van die raakblad om die
raakbladwerkinggids te vertoon.
2
Let we l
• Twee of meer mense is nodig om hierdie installering
uit te voer.
AF
6
Page 23
Om die raakbladtutoriaal te begin
Na HDMI OUT
< 12 mm
< 21 mm
Na AUDIO OUT
Na COMPONENT
OUT (P
R/PB/Y)
1 Druk HOME.
2 Skuif om [Hulp] te kies, en druk dan
die raakblad.
3 Skuif op/af om [Raakblad-tutoriaal] te
kies, en druk dan die raakblad.
Om ander toestelle te verbind
Om met 'n HDMI-kabel te verbind
AF
Om met komponentkabels te verbind
Volg die instruksies op die skerm.
Let wel
• Jy kan ook die raakbladtutoriaal begin deur HOME te
druk, en dan [Stellings] t [Stelsel-stellings] t
[Raakbladkonfigurasie] t [Begin Tutoriaal] te kies.
AF
7
Page 24
Om met OV- saamgestelde kabels te
Na VIDEO OUT
SDHD
beeld Kwaliteit
• OV- saamgestelde kabel
• Antenna-kabel
Standaarddefinisie- (SD) video's het beeldseine met 'n
vertikale resolusie va n 480 (NTSC) of 576 (PAL/SECAM) lyne.
•Komponent-kabel •HDMI-kabel
Hoëdefinisie- (HD) video's het beeldseine met 'n
vertikale resolusie van 720 of 1,080 lyne.
verbind
AF
8
Page 25
Hoe om die TV op die muur te installeer
Sagte kleed
Hierdie TV se instruksiehandleiding wys net die stappe om die TV te installeer vóór dit aan die
muur geïnstalleer word.
Aan klante:
Vir produkbeskerming en om veiligheidredes beveel Sony sterk aan dat die installering van jou
TV gedoen word deur Sony-handelaars of gelisensieerde kontrakteurs. Moenie probeer om dit
self te installeer nie.
Aan Sony-handelaars en -kontrakteurs:
Gee volle aandag aan veiligheid tydens die installering, gereelde onderhoud en ondersoek van
hierdie produk.
Voldoende kundigheid is nodig om hierdie produk te installeer, veral om te bepaal of die muur sterk
genoeg is om die gewig van die TV te dra. Maak seker dat die installering van hierdie produk teen die muur
aan Sony-handelaars of gelisensieerde kontrakteurs toevertrou word en skenk genoeg aandag aan
veiligheid gedurende die installering. Sony is nie verantwoordelik vir enige skade of besering wat
veroorsaak is deur misbruik of onbehoorlike installering nie.
Gebruik die muurhegstuk SU-WL450 (nie voorsien) om die TV aan die muur te installeer.
Wanneer jy die muurhegstuk installeer, raadpleeg ook die gebruiksinstruksies en installeringgids wat
saam met die muurhegstuk kom.
Let wel
• Bewaar die verwyderde skroewe op 'n veilige plek, weg van kin ders.
• As die tafelstander aan die TV geheg is, maak die tafelstander vooraf los.
• Wanneer die stander vasgemaak of wanneer die tafelstander van die TV verwyder word, plaas die TV met sy
skerm na onder op ’n plat en stabiele oppervlakte wat met ’n dik en sage kleed groter as die TV bedek is, om te
keer dat die oppervlakte van die LCD-skerm beskadig word.
• Wanneer die tafelstander weer vasgeheg word, verwys asseblief na die vinnigbegingids om die skroewe (vroeër
verwyder) in die oorspronklike gate aan die agterkant van die TV vas te maak.
Om die tafelstander van die TV los te maak (KDL-50/42W900B)
AF
AF
9
Page 26
KDL-55W950B
2
1
2
2
* Moenie vir Super Slim-montering verwyder nie
*
2
1
2
2
Muurhegstuk-passtuk (I2)
(verskaf met die TV)
Muurhegstuk-passtuk (I1)
(verskaf met die TV)
1.5 N·m
{15 kgf·cm}
1 Verwyder die skroewe van die agterkant van die TV.
2 Heg muurmonteer-hegstuk I (verskaf saam met TV) aan die agterkant van die TV (om dit
parallel aan die muur te maak). Jy hoef nie hierdie stap vir superdun-montering uit te voer
nie. (net KDL-55W950B)
Let wel
• Indien u 'n elektriese skroewedraaier gebruik, stel die wringkrag op ongeveer 1.5 N·m {15 kgf·cm}.
• Sorg dat die muurhegstuk-passtuk vasgemaak word wanneer hu lle aan die TV geheg word.
Gebruik net ’n platpuntskroewedraaier om die muurhegstuk-passtuk te installeer. Die gebruik van ’n ander stuk
gereedskap kan tot gevolg hê dat te veel wringkrag op die muurhegstuk-passtuk uitgeoefen word en die TV
beskadig word.
AF
10
Page 27
3 Maak seker die muur het genoeg ruimte vir die TV en in staat is om 'n gewig van minstens
Skermmiddelpunt
80
Standaard-hegstukSuperdun hegstuk
Skermmiddelpunt
80
Standaard-hegstuk
vier keer dié van die TV te hanteer. Raadpleeg die volgende tabel wanneer u die TV op die
muur installeer. Kyk bladsy bladsy 15-17 (Spesifikasies) vir die TV se gewig.
KDL-55W950B
KDL-50/42W900B
AF
Eenheid: mm
Skermafmetings
Modelnaam
KDL-
55W950B1,23975314151916098
50W900B1,13168480413111-
42W900B964590103403115-
Let wel
• Syfers in die tabel kan dalk effens wissel, afhangende van die installering.
• Wanneer jou TV teen die muur geïnstalleer is, leun die boonste kant van die TV effens vorentoe.
Skermmiddelpunt-
afmetings
Lengte vir haakwerk
Standaard-
hegstuk
Superdun
hegstuk
AF
11
Page 28
4 Heg die hegonderdele vir die muurhegstuk. Kontroleer die hegonderdele deur “1“ van die
Katrol
Skroef (+PSW 6 x 20)
Spasieerder (60 mm)
Skroef (+PSW 6 x 50)
Band
Katrol
Skroef (+PSW 6 x 20)
Spasieerder (60 mm)
Skroef (+PSW 6 x 50)
Band
muurhegstuk se installeringgids te raadpleeg.
Let wel
• Indien u 'n elektriese skroewedraaier gebruik, stel die wringkrag op ongeveer 1.5 N·m {15 kgf·cm}.
• Bewaar die ongebruikte onderdele op 'n veilige plek vir toekomstige gebruik. Bewaar hierdie handleiding vir
toekomstige naslaan.
KDL-55W950B
Standard hegwerk
KDL-50/42W900B
Superdun hegwerk (net KDL-55W950B)
Let wel
• Sekere terminale agteraan die TV kan nie gebruik word met hierdie monteerstyl nie.
AF
12
Page 29
* Heg spasieerder P aan die plat area van die onderste rand nadat u die skeier afgetrek het.
2
1
2
2
Muurhegstuk-passtuk (S)
Katrol
Skroef (+PSW 6 x 20)
Spasieerder *
Wasser
Skroef (+PSW 5 x 12)
Band
b
5 Koppel nodige kabels na die TV.
Let wel
• Jy kan nie by enige terminaal uitkom nadat die TV aan die muur geïnstalleer is nie.
6 Haal die tafelstander van die TV af.
7 Installeer die TV aan die basis. Raadpleeg “5” van installeringgids en “Installering van die
TV aan die muur“ van handleiding wat saam met die muurhegstuk kom.
Modelnaam KDL-haakligging
55W950B/
50W900B/
42W900B
b
AF
Raadpleeg die instruksies wat saam met die muur-monteerraam vir jou model verskaf is om die TV aan die muur te
plaas.
AF
13
Page 30
Foutspeuring
Agterkant van TV
Wanneer die beligting-LED rooi flits, tel
hoeveel keer dit flits (tussenposetyd is drie
sekondes).
Druk / op die TV om dit af te skakel,
diskonnekteer die kragkabel (WS) en stel jou
handelaar of Sony-versiensentrum in kennis van
hoe die indikator flits (die getal flitse).
Wanneer die Beligting-LED nie flits nie,
kontroleer die items as volg.
Jy kan ook [Probleemoplossing] in die i-Manual
raadpleeg, of selfdiagnose uitvoer deur die
volgende te kies:
ondersteuning] [Selfdiagnostiek]. As die
probleem voortduur, laat jou TV deur
gekwalifiseerde dienspersoneel versien.
Probleemoplossing
Daar is geen beeld (skerm is donker) en geen
klank nie.
Gaan die antenna/kabelkoppeling na.
Konnekteer die TV aan die kragpunt (WS) en druk
/ op die TV of afstandbeheer.
Sommige programme kan nie ingestel word
nie.
Kontroleer die antenna (lugdraad).
Die afstandbeheer funksioneer nie.
Vervang die batterye.
Jou TV kan dalk in Sinkro-modus wees.
Druk SYNC M ENU , kies [TV-beheer] en kies dan
[Tuis (Kieslys)] of [Opsies] om die TV te beheer.
Die [Sluiting deur Ouer] wagwoord is vergete.
Voer 9999 in vir die PIN-kode. (PIN-kode 9999
word altyd aanvaar.)
Die omgewing rondom die TV word warm.
Wanneer die TV vir 'n lang tyd gebruik word, word
die omgewing daar rondom warm.
Dit kan dalk warm voel as jy dit met die hand
aanraak.
Gevriesde oudio of video, 'n blanko skerm of
die TV reageer nie op TV- of
afstandbeheerknoppies nie.
Doen 'n eenvoudige terugstelling van die TV deur
die kragkabel (WS) vir twee minute uit te trek en
weer in te prop.
[Hulp] [Kliënte-
Kan nie die /, CH+/–, +/–, ///, ,
en HOME knoppies op die TV kry nie.
Kyk die illustrasie hier onder vir die ligging van die
knoppies op die TV.
Die beligting-LED word aangeskakel.
Indien jy nie wil hê dat die beligting-LED aan
moet gaan nie, kan u dit afskakel.
Druk HOME, en kies dan
[Stelsel-stellings] t [Algemene Opstelling] t
[Beligting-LED] t [Af]. U kan ook OPTIONS druk
en dan [Beligting-LED] t [Af] kies.
[Stellings] t
Kan nie aan 'n koordlose roeteerder deur WPS
koppel nie.
• As jy WEP-sekuriteit gebruik, kies [Maklik] t
[Wi-Fi] t [Verbind met skanderinglys]. Kies dan
die netwerk-naam (SSID) waaraan jy wil koppel.
Kan nie die vereiste netwerk-naam in
netwerk-opstelling vind nie.
• Kies [[Sleutel In Per Hand]] en drukom
netwerk-naam in te voer.
AF
14
Page 31
Spesifikasies
Stelsel
Paneelstelsel
LCD (vloeibarekristal-skerm)-paneel, LED-skermlig
TV stelsel
Analoog: B/G, I, D/K, M, L
Digitaal: DVB-T/DVB-T2
Kleur/video-stelsel
Analoog: PAL, SECAM, NTSC3.58, NTSC4.43
Digitaal: Verwys na die i-Manual
Kanaaldekking
Analoog: UHF/VHF/kabel, afhangende van jou
land/areakeuse.
Digitaal: UHF/VHF, afhangende van jou land/
areakeuse.
1080i (50, 60Hz), 720p (50, 60Hz)
Oudio: 5.1-kanaal liniêre PCM: 32, 44.1 en
48 kHz, 16, 20 en 24 bits, Dolby Digital
OTK (Oudio-Terugkeerkanaal) (net HDMI IN 2)
MHL (in gemeen met HDMI IN 1)
Video (2D): 1080p (30Hz), 1080/24p,
1080i (50, 60Hz), 720p (30, 50, 60Hz),
720/24p, 576p, 576i, 480p, 480i
Video (3D):
Sy aan Sy: 1080/24p, 1080i (50, 60Hz),
720p (50, 60Hz)
Oor-Onder: 1080p (30Hz), 1080/24p,
1080i (50, 60Hz), 720p (50, 60Hz)
Oudio: 5.1-kanaal liniêre PCM: 32, 44.1 en
48 kHz, 16, 20 en 24 bits, Dolby Digital
DIGITAL AUDIO OUT (OPTICAL)
Digitaal optiese sok (Tweekanaal-liniêre PCM,
Dolby Digital)
HDMI 3 AUDIO IN
Analoog oudio-inset (stereo-minisok)
AUDIO OUT/
Oudio-uitset (stereo-minisok)
Oorfoon-sok
(prise en charge de la sortie infragrave)
1, 2, 3 (behalwe Australië en Nieu-Seeland
se model)
USB poort
1 (HDD REC), 2, 3 (Net Australië en Nieu-
Seeland se model)
USB-hardeskyftoestel-poort (net 1), USB poort
LAN
10BASE-T/100BASE-TX-koppelaar (Afhangende
van die werksomgewing van die netwerk kan
koppelspoed wissel. 10BASE-T/100BASE-TXkommunikasiekoers en kommunikasiegehalte
word nie op hierdie TV gewaarborg nie.)
KDL-55W950B: 1,239 × 791 × 251 mm
KDL-50W900B: 1,131 × 717 × 198 mm
KDL-42W900B: 964 x 622 × 175 mm
sonder tafelstaander
KDL-55W950B: 1,239 × 753 × 92 mm
KDL-50W900B: 1,131 × 684 × 82 mm
KDL-42W900B : 964 × 590 × 81 mm
Stander-breedte (Ongv.)
(KDL-55W950B)
Randposisie: 1,239 mm
Middelposisie: 446 mm
Massa (Ongv.)
met tafelstaander
KDL-55W950B: 20.2 kg
KDL-50W900B: 16.9 kg
KDL-42W900B: 13.1 kg
sonder tafelstaander
KDL-55W950B: 19.5 kg
KDL-50W900B: 15.7 kg
KDL-42W900B: 12.2 kg
Let we l
• Die beskikbaarheid van opsionele bykomstighede
hang af van land/streek/TV model/voorraad.
• Ontwerp en spesifikasies is onderhewig aan wysiging
sonder vooraf kennisgewing.
• Hierdie TV-stel sluit MHL 2 in.
Notas oor digitale TV-funksie
• Enige funksies vir digitale TV () sal net werk in
lande of gebiede waar DVB-T/DVB-T2 (MPEG-2 en
H.264/MPEG-4 AVC) digitale landlangse seine
uitgesaai word. Raadpleeg jou plaaslike handelaar of
jy 'n DVB-T/DVB-T2-sein kan ontvang waar jy woon.
• Hierdie TV-stel voldoen aan DVB-T/DVB-T2spesifikasies, maar versoenbaarheid met
toekomstige DVB-T/DVB-T2 digitale landlangse
uitsendings word nie gewaarborg nie.
• Sekere digitale TV-funksies is dalk nie in alle lande/
gebiede beskikbaar nie.
Handelsmerkinligting
• Die terme HDMI en HDMI High-Definition
Multimedia Interface en die HDMI logo is
handelsmerke of geregistreerde
handelsmerke van HDMI Licensing LLC in
die Verenigde State en ander lande.
• DLNA®, die DLNA logo en DLNA CERTIFIED®
is handelsmerke, diensmerke of
sertifiseringsmerke van die Digital Living
Network Alliance.
• Manufactured under license from Dolby
Laboratories.
Dolby and the double-D symbol are
trademarks of Dolby Laboratories.
• “BRAVIA” en is handelsmerke
van Sony Corporation.
• TrackID is 'n handelsmerk of geregistreerde
handelsmerk van Sony Mobile
Communications AB.
• Gracenote, Gracenote eyeQ, Gracenote
VideoID, Gracenote Video Explore,
Gracenote MusicID, die Gracenote-logo en
logoletters, en die “Aangedryf deur
Gracenote“-logo is óf geregistreerde
handelsmerke óf handelsmerke van
Gracenote in die Verenigde State en/of
ander lande.
• Opera® Devices SDK from Opera Software
ASA. Copyright 1995-2014 Opera Software
ASA. All rights reserved.
• Wi-Fi, Wi-Fi Direct en Miracast is
handelsmerke of geregistreerde
handelsmerke van Wi-Fi Alliance.
• “Blu-ray Disc”, “Blu-ray” en Blu-ray Disc is
handelsmerke van Blu-ray Disc
Association.
• “Sony Entertainment Network logo” en
“Sony Entertainment Network” is
handelsmerke van Sony Corporation.
• MHL, Mobile High-Definition Link en die
MHL logo is handelsmerke of
geregistreerde handelsmerke van MHL
Licensing, LLC.
• Die Bluetooth®-woordmerk en logo's word
besit deur die Bluetooth SIG, Inc. en enige
gebruik van sodanige merke deur Sony
Corporation is ingevolge lisensie. Ander
handelsmerke en handelsname is dié van
hul onderskeie eienaars.
• Die N-merk is 'n handelsmerk of
geregistreerde handelsmerk van NFC
Forum, Inc. in die Verenigde State en in
ander lande.
AF
AF
17
Page 34
Page 35
Page 36
Ukwesekwa kwamakhasimende nokuxhumana:
Kliënte-ondersteuning en kontak: