SPRAY-KILL 1
FOR ANTS, HARVESTER TERMITES, CRICKETS, BROWN LOCUSTS AND COCKROACHES.
Reg. No.: L4189 Act No. 36 of 1947
A water miscible concentrate for the control of ants, harvester termites, crickets, brown locusts and cockroaches.
IRAC INSECTICIDE GROUP CODE 3
ACTIVE INGREDIENTS:
Cypermethrin........................10 g/ℓ
Piperonyl Butoxide................ 50 g/ℓ
REGISTRATION HOLDER:
Effecticide (PTY) LTD
Co. Reg. No.: 08/06493/07
P.O. Box 38273, Booysens, 2016
Emergency no.: 082 446 8946
DISTRIBUTOR:
PROTEK, a division of PE-BEE AGRI (PTY) LTD
Co. Reg. No.: 2005/036308/07
P.O. Box 72, Heidelberg, 1438
Tel: (011) 812 9800 or 0861 PROTEK (0861 77 68 35)
www.protek.co.za
CAUTION
WARNINGS:
• Harmful if swallowed.
• Toxic to fish and bees.
• Store away from food and feed.
• Keep out of reach of children and pets.
Although this remedy has been extensively tested under a large variety of conditions the registration holder does not warrant that it will be
efficacious under all conditions because the action and effect thereof may be affected by factors such as abnormal soil, climatic and storage
conditions, quality of dilution water; incompatibility with other substances not indicated on the label and the occurrence of resistance of the
pest against the remedy concerned as well as by the method, time and accuracy of application. The registration holder, furthermore, does not
accept responsibility for damage to crops, vegetation, the environment or harm to man or animal or for lack of performance of the remedy
concerned due to failure of the user to follow the label instructions or to the occurrence of conditions which could not have been foreseen in
terms of the registration. Consult the supplier in the event of any uncertainty.
PRECAUTIONS:
• Wash hands with soap and water after use or accidental skin contact.
• Prevent contamination of food, feedstuffs, drinking water and eating utensils.
• Dispose of the empty container in a safe manner, according to local regulations and do not re-use for any other purpose.
DIRECTIONS FOR USE: Use only as indicated.
PEST: DOSAGE RATE: DIRECTIONS FOR APPLICATION:
Ants & Harvester Termites 4 mℓ / 1 ℓ water Apply at rate of 1 ℓ per 20m² of area to be treated.
Crickets 4 mℓ / 1 ℓ water Apply at rate of 80 mℓ per cricket hole.
Brown Locusts & Cockroaches 4 mℓ / 1 ℓ water Spray to wet.
Repeat applications as and when necessary.
All applications should be made with suitable equipment that is in good working order.
BLACK
SPRAY-KILL 1
VIR MIERE, GRASDRAERTERMIETE, KRIEKE, BRUIN SPRINKANE EN KAKKERLAKKE.
Reg. Nr.: L4189 Wet No. 36 van 1947
‘n Water vermengbare konsentraat vir die beheer van miere, grasdraertermiete, krieke, bruinsprinkane en kakkerlakke.
IRAK INSEKDODERGROEP KODE 3
AKTIEWE BESTANDDELE:
Sipermetrien........................10 g/ℓ
Piperonielbutoksied................ 50 g/ℓ
REGISTRASIEHOUER:
Effecticide (EDMS) BPK
Mpy. Reg. Nr.: 08/06493/07
Posbus 38273, Booysens, 2016
Nood nr.: 082 446 8946
VERSPREIDER:
PROTEK, a divisie van PE-BEE AGRI (EDMS) BPK
Mpy. Reg. Nr.: 2005/036308/07
Posbus 72, Heidelberg, 1438
Tel: (011) 812 9800 of 0861 PROTEK (0861 77 68 35)
www.protek.co.za
VERSIGTIG
WAARSKUWINGS:
• Skadelik indien ingesluk.
• Giftig vir visse en bye.
• Stoor weg van voedsel en voer.
• Hou buite bereik van kinders en diere.
Alhoewel hierdie middel omvattend onder ‘n groot verskeidenheid toestande getoets is waarborg die registrasiehouer nie dat dit onder alle
toestande doeltreffend sal wees nie aangesien die werking en effek daarvan beïnvloed kan word deur faktore soos abnormale gronds-,
klimaats- en bergingstoestande; kwaliteit van verdunningswater; onverenigbaarheid met ander stowwe wat nie op die etiket aangedui is
nie en die voorkoms van weerstand van die plaag teen die betrokke middel sowel as die metode, tyd en akkuraatheid van toediening. Verder
aanvaar die registrasiehouer nie verantwoordelikheid vir skade aan gewasse, plantegroei, die omgewing of vir nadelige effek op mens of
dier of vir ‘n gebrek aan prestasie van die betrokke middel as gevolg van die versuim van die gebruiker om etiketaanwysings na te kom of as
gevolg van die ontstaan van toestande wat nie kragtens die registrasie voorsien kon word nie. Raadpleeg die verskaffer in die geval van enige
onsekerheid.
VOORSORGMAATREËLS:
• Was hande met seep en water na gebruik of toevallige velkontak.
• Voorkom besoedeling van voedsel, voer, drinkwater en eetgerei.
• Doen weg met die leë houer op ‘n veilige manier, volgens plaaslike regulasies en moet nie hergebruik vir enige ander doel nie.
GEBRUIKSAANWYSINGS: Gebruik slegs soos aangedui.
PLAAG: DOSIS: TOEDIENINGSVOORSKRIFTE:
Miere & Grasdraertermiete 4 mℓ / 1 ℓ water Wend aan as ’n bespuiting van 1 ℓ per 20 m² op area wat behandel word.
Krieke 4 mℓ / 1 ℓ water Wend aan as ’n dosis van 80 mℓ per kriekgat.
Bruin sprinkane & Kakkerlakke 4 mℓ / 1 ℓ water Dien tot punt van afloop toe.
Herhaal toediening indien nodig.
Alle toedienings moet gemaak word met geskikte toerusting wat in ‘n goeie werkende toestand is.
BLACK