__Belangrik:__Vir belangrike inligting oor die veilige gebruik van jou toestel en battery, lees
die inligting oor ”Vir jou veiligheid” en ”Produkveiligheid” in jou gedrukte gebruikersgids of
by www.nokia.com/support voordat jy die toestel gebruik. Om uit te vind hoe om jou nuwe
toestel te begin gebruik, lees die gedrukte gebruikersgids.
Hou jou foon opgedateer en aanvaar beskikbare sagteware-opdaterings om nuwe en
verbeterde funksies vir jou foon te kry. Opdatering van die sagteware kan ook jou foon se
werking verbeter.
KEYS AND PARTS
Your phone
This user guide applies to the following models: TA-1437, N151DL.
Some of the accessories mentioned in this user guide, such as charger, headset, or data cable,
may be sold separately.
Dele, verbindings en magnetisme
Moenie aan produkte wat ’n afvoersein skep verbind nie, want dit kan die toestel beskadig.
Moenie enige spanningsbron aan die oudio-sok koppel nie. As jy ’n eksterne toestel of oorfone
aan die oudio sok koppel benewens dié wat vir gebruik met hierdie toestel goedgekeur is, let
veral op die volume.
Dele van die toestel is magneties. Metaalagtige materiale kan dalk na die toestel aangetrek
word. Moenie kredietkaarte of ander magnetiese streepkaarte naby die toestel plaas vir lang
tydperiodes nie, aangesien die kaarte beskadig kan word.
INSERT THE SIM AND MEMORY CARDS
Insert the cards
1. Open the SIM card tray: push the tray opener pin in the tray hole and slide the tray out.
2. Put the nano-SIM in the SIM card slot on the tray with the contact area face down.
3. If you have a memory card, put it in the memory card slot.
4. Slide the tray back in.
Belangrik: Moenie ʼn geheukaart verwyder terwyl ʼn toepassing dit gebruik nie. Dit kan die
geheuekaart en die toestel beskadig, en kan data wat op die kaart gestoor is, korrupteer.
__Wenk:__Gebruik ’n vinnige, tot en met 256 GB mikroSD-geheuekaart van ’n bekende
vervaardiger.
Hersteltoepassingsinstellings van jou vorige Android™ foon
Indien jou vorige foon ’n Android was, en jy moes dit stel om jou data te rugsteun op jou Google
rekening, kan jy jou toepassingsinstellings en sleutelwoorde herstel.
1. Tik op Instellings > Sleutelwoorde & rekeninge > Voeg rekening by > Google .
2. Kies watter data jy op jou nuwe foon wil restoureer. Die sinkronisering begin outomaties
sodra jou foon aan die internet verbind.
Skakel jou foon af
Om jou foon af te skakel, druk die kragknoppie en volume-op-knoppie terselfdetyd, en kies
Skakel af .
Wenk: Indien jy jou foon wil afskakel deur die kragsleutel te druk en af te hou, tik
op Instellings > Stelsel > Gebare > Druk en hou die kragknoppie en skakel af
Hou vir Assistent .
GEBRUIK DIE AANRAAKSKERM
Belangrik: Moenie die aanraakskerm krap nie. Moet nooit ’n regte pen, potlood, of ander skerp
voorwerp op die aanraakskerm gebruik nie.
Druk-en-hou om ’n item te sleep
Plaas jou vinger vir ’n paar sekondes op die item, en vee jou vinger oor die skerm.
Plaas twee vingers op ’n item, bv. ’n kaart, foto of webbladsy, en gly jou vingers uitmekaar of na
mekaar toe.
Sluit die skermrigting vas
Die skerm draai outomaties wanneer jy die foon 90 grade draai.
Sluit die skerm in portret-modus, veeg af van die bopunt van die skerm, en tik op Outo-roteer
> Af .
Navigeer met gebare
Om aan te skakel deur gebaarnavigasie te gebruik, tik Instellings > Stelsel > Gebare >
Stelselnavigasie > Gebaarnavigasie .
• Swiep opwaarts op die skerm, op die tuisskerm om al jou toepassings te sien.
• Om na die tuisskerm te gaan, swiep opwaarts vanaf die onderkant van die skerm. Die
toepassing waarin jy was, bly in die agtergrond oop.
• Om te sien watter toepassings jy oop het, vee opwaarts vanaf die onderkant van die skerm
sonder om jou vinger om te lig totdat jy die toepassings sien, en laat los dan jou vinger.
Klik op die toepassing om na ’n ander toepassing wat oop is, oor te skakel. Om al die oop
toepassings toe te maak, vee regs deur alle toepassings en tik op MAAK ALLES SKOON .
• Om na die vorige skerm terug te gaan waar jy was, vee vanaf die regter- of linkerkant van die
skerm. Jou foon onthou al die toepassings en webwerwe wat jy besoek het sedert jou skerm
die laaste keer gesluit was.
Om aan te skakel deur gebaarnavigasie te gebruik, tik op Instellings > Stelsel > Gebare >
Stelselnavigasie > 3-knoppie navigasie .
• Swiep opwaarts vanaf die onderkant van die skerm, op die tuisskerm om al jou toepassings
te sien.
• Om na die tuisskerm te gaan, tik op . Die toepassing waarin jy was, bly in die agtergrond
oop.
• Om te sien watter toepassings oop is, tik op . Om na ’n ander toepassing wat oop is oor
te skakel, swiep regs en klik op die toepassing. Om al die oop toepassings toe te maak, vee
regs deur alle toepassings en tik op MAAK ALLES SKOON .
• Om terug te gaan na die vorige skerm waar jy was, tik op . Jou foon onthou al die
toepassings en webwerwe wat jy besoek het sedert jou skerm die laaste keer gesluit was.